Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7210738319532,"title":"Slymerigste, stinkerigeste eksperimente-boek","handle":"slymerigste-stinkerigeste-eksperimente-boek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2022-03-11T15:32:42+02:00","created_at":"2022-03-11T15:32:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41325748060332,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kris Hirchmann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Slymerigste, stinkerigeste eksperimente-boek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798179928","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slymerigsteeksperimenteboek.jpg?v=1647005632"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slymerigsteeksperimenteboek.jpg?v=1647005632","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24493604634796,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.772,"height":648,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slymerigsteeksperimenteboek.jpg?v=1647005632"},"aspect_ratio":0.772,"height":648,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slymerigsteeksperimenteboek.jpg?v=1647005632","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Slymerigste, stinkerigeste eksperimente-boek

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Kris Hirchmann

Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!

Related Products