Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4555764596847,"title":"SMS'e Skurke en Spinnekoppe","handle":"smse-skurke-en-spinnekoppe","description":"Vier dae in die Bos... Dit is wat vir Lindie voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse Sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin,m is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word! En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet....","published_at":"2020-09-07T06:28:29+02:00","created_at":"2020-09-07T06:28:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32029394698351,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"SMS'e Skurke en Spinnekoppe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":155,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799341423","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SMS_eSkurkeenSpinnekoppe.jpg?v=1599453077"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SMS_eSkurkeenSpinnekoppe.jpg?v=1599453077","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6703838462063,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":432,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SMS_eSkurkeenSpinnekoppe.jpg?v=1599453077"},"aspect_ratio":0.648,"height":432,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SMS_eSkurkeenSpinnekoppe.jpg?v=1599453077","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vier dae in die Bos... Dit is wat vir Lindie voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse Sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin,m is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word! En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet...."}

SMS'e Skurke en Spinnekoppe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nerine Ahlers

Vier dae in die Bos... Dit is wat vir Lindie voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse Sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin,m is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word! En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet....

Related Products