Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7636082917548,"title":"Stalmaats 21: Tweede kans","handle":"stalmaats-21-tweede-kans","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"value\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie laaste boek in hierdie supergewilde perdereeks! Al die Stalmaats-ruiters is in rep en roer oor die nuus dat 'n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. Josh, die eienaar se seun, is boonop saam met Anri, Megan en Karen in die klas en hy probeer almal ompraat om Hoefslae 'n kans te gee. Anri en die res van die Stalmaats is baie lojaal aan die Dagbreek-ryskool, maar die nuwe ryskool is baie goedkoper en die eienaar was op sy dag 'n bekende Suid-Afrikaanse ruiter … Kan dit dalk die einde van die Dagbreek-ryskool beteken? Om dinge erger te maak, lyk dit boonop of Josh met sy seegroen oe en blonde krulhare 'n ogie op Anri het en Anri se kêrel, Jacques, is glad nie gelukkig daarmee nie … en sy ma en pa is boonop die eienaars van Dagbreek. Toe Anri-hulle 'n geheim oor die nuwe ryskool uitvind, spat die vonke behoorlik! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie is die laaste boek in dié bekroonde en geliefde perdereeks waaroor jong perdeliefhebbers al jare lank gaande is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-02T13:11:38+02:00","created_at":"2023-06-02T13:11:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593944469676,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats 21: Tweede kans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389432","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Stalmaats21-Tweedekans.jpg?v=1685704314"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Stalmaats21-Tweedekans.jpg?v=1685704314","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207678455980,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":1200,"width":777,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Stalmaats21-Tweedekans.jpg?v=1685704314"},"aspect_ratio":0.648,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Stalmaats21-Tweedekans.jpg?v=1685704314","width":777}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"value\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie laaste boek in hierdie supergewilde perdereeks! Al die Stalmaats-ruiters is in rep en roer oor die nuus dat 'n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. Josh, die eienaar se seun, is boonop saam met Anri, Megan en Karen in die klas en hy probeer almal ompraat om Hoefslae 'n kans te gee. Anri en die res van die Stalmaats is baie lojaal aan die Dagbreek-ryskool, maar die nuwe ryskool is baie goedkoper en die eienaar was op sy dag 'n bekende Suid-Afrikaanse ruiter … Kan dit dalk die einde van die Dagbreek-ryskool beteken? Om dinge erger te maak, lyk dit boonop of Josh met sy seegroen oe en blonde krulhare 'n ogie op Anri het en Anri se kêrel, Jacques, is glad nie gelukkig daarmee nie … en sy ma en pa is boonop die eienaars van Dagbreek. Toe Anri-hulle 'n geheim oor die nuwe ryskool uitvind, spat die vonke behoorlik! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie is die laaste boek in dié bekroonde en geliefde perdereeks waaroor jong perdeliefhebbers al jare lank gaande is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Stalmaats 21: Tweede kans

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lize Roux

Die laaste boek in hierdie supergewilde perdereeks! Al die Stalmaats-ruiters is in rep en roer oor die nuus dat 'n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. Josh, die eienaar se seun, is boonop saam met Anri, Megan en Karen in die klas en hy probeer almal ompraat om Hoefslae 'n kans te gee. Anri en die res van die Stalmaats is baie lojaal aan die Dagbreek-ryskool, maar die nuwe ryskool is baie goedkoper en die eienaar was op sy dag 'n bekende Suid-Afrikaanse ruiter … Kan dit dalk die einde van die Dagbreek-ryskool beteken? Om dinge erger te maak, lyk dit boonop of Josh met sy seegroen oe en blonde krulhare 'n ogie op Anri het en Anri se kêrel, Jacques, is glad nie gelukkig daarmee nie … en sy ma en pa is boonop die eienaars van Dagbreek. Toe Anri-hulle 'n geheim oor die nuwe ryskool uitvind, spat die vonke behoorlik! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie is die laaste boek in dié bekroonde en geliefde perdereeks waaroor jong perdeliefhebbers al jare lank gaande is.

Related Products