Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6733222215852,"title":"Tania Brink Omnibus 1","handle":"tania-brink-omnibus-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eLees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ’n artikel vir ’n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende nuwe wêreld bekend stel ...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eMy eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ’n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op ’n droom-date te vergesel ... Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ’n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as ‘n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-06-03T09:55:06+02:00","created_at":"2021-06-03T09:54:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39852099731628,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tania Brink","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tania Brink Omnibus 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":317,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639603957","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TaniaBrinkOmnibus1.jpg?v=1622706848"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TaniaBrinkOmnibus1.jpg?v=1622706848","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21200138010796,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.642,"height":1200,"width":770,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TaniaBrinkOmnibus1.jpg?v=1622706848"},"aspect_ratio":0.642,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TaniaBrinkOmnibus1.jpg?v=1622706848","width":770}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eLees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ’n artikel vir ’n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende nuwe wêreld bekend stel ...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eMy eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ’n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op ’n droom-date te vergesel ... Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ’n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as ‘n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e"}

Tania Brink Omnibus 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tania Brink

Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ’n artikel vir ’n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende nuwe wêreld bekend stel ...

My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ’n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op ’n droom-date te vergesel ... Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ’n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as ‘n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!

Related Products