Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4095726354543,"title":"Tot siens, Vos en Haas","handle":"tot-siens-vos-en-haas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLees net hier: \"Haai, Vos! Haai, Haas!\" Dit is Uil wat so roep. Hy sit in sy boom en wink deur die venster. \"Dis snaaks,\" se Haas. \"Baie snaaks,\" se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-\"groeiboek\", het die harte van ontelbare eerste lesers verower. Uiteindelik was daar 'n dik boek wat hulle heeltemal op hul eie kon lees. Nou is daar meer van Vos en Haas! Die stories en die karakters in Tot siens, Vos en Haas bou voort op die eerste boek, en ook die moeilikheidsgraad vorm 'n perfekte vervolg daarop. Soos die jong leser se vermoe groei, word die taalgebruik van die boek geleidelik moeiliker. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie stories is net so oorspronklik en vermaaklik as in die eerste boek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:41:22+02:00","created_at":"2019-09-20T14:41:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103956193391,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sylvia Van Den Heede","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tot siens, Vos en Haas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":318,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194239","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tot_Siens_Vos_en_Haas.jpg?v=1568983311"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tot_Siens_Vos_en_Haas.jpg?v=1568983311","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":454744113263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":400,"width":250,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tot_Siens_Vos_en_Haas.jpg?v=1568983311"},"aspect_ratio":0.625,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tot_Siens_Vos_en_Haas.jpg?v=1568983311","width":250}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLees net hier: \"Haai, Vos! Haai, Haas!\" Dit is Uil wat so roep. Hy sit in sy boom en wink deur die venster. \"Dis snaaks,\" se Haas. \"Baie snaaks,\" se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-\"groeiboek\", het die harte van ontelbare eerste lesers verower. Uiteindelik was daar 'n dik boek wat hulle heeltemal op hul eie kon lees. Nou is daar meer van Vos en Haas! Die stories en die karakters in Tot siens, Vos en Haas bou voort op die eerste boek, en ook die moeilikheidsgraad vorm 'n perfekte vervolg daarop. Soos die jong leser se vermoe groei, word die taalgebruik van die boek geleidelik moeiliker. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie stories is net so oorspronklik en vermaaklik as in die eerste boek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Tot siens, Vos en Haas

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Sylvia Van Den Heede

Lees net hier: "Haai, Vos! Haai, Haas!" Dit is Uil wat so roep. Hy sit in sy boom en wink deur die venster. "Dis snaaks," se Haas. "Baie snaaks," se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-"groeiboek", het die harte van ontelbare eerste lesers verower. Uiteindelik was daar 'n dik boek wat hulle heeltemal op hul eie kon lees. Nou is daar meer van Vos en Haas! Die stories en die karakters in Tot siens, Vos en Haas bou voort op die eerste boek, en ook die moeilikheidsgraad vorm 'n perfekte vervolg daarop. Soos die jong leser se vermoe groei, word die taalgebruik van die boek geleidelik moeiliker.

Die stories is net so oorspronklik en vermaaklik as in die eerste boek.

Related Products