Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018091631,"title":"Uile (5) in die Kalahari","handle":"uile-in-die-kalahari","description":"\u003cp\u003eDie lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ’n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676267631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (5) in die Kalahari","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082829209711,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/UIle_in_die_Kalahari_5.jpg?v=1538812727","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ’n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?\u003c\/p\u003e"}

Uile (5) in die Kalahari

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig …

Philip Senekal, die leier van ’n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op ’n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word.

Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur ’n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?

Related Products