Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669015601263,"title":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","handle":"vakansiepret-1-piekniek-op-die-strand","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643860079,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384529","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082851197039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":487,"width":314,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.645,"height":487,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","width":314},{"alt":null,"id":1082850213999,"position":2,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":495,"width":320,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.646,"height":495,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163","width":320}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e"}

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Product Info
R 125.00
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa van Baalen

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

Related Products