Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208793133167,"title":"Vind Uit! Ingenieurswese","handle":"vind-uit-ingenieurswese","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIngenieurswese\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T05:12:09+02:00","created_at":"2019-04-28T05:12:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655605153903,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Emily Hunt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Ingenieurswese","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389753","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Ingenieurswese.jpg?v=1556421281"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Ingenieurswese.jpg?v=1556421281","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973338833007,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Ingenieurswese.jpg?v=1556421281"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Ingenieurswese.jpg?v=1556421281","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIngenieurswese\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.\u003c\/p\u003e"}

Vind Uit! Ingenieurswese

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Emily Hunt

Wat wil jy graag uitvind?

 

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Ingenieurswese

Ontdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.

Related Products