Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7636083245228,"title":"Wêreld van Wolwe: Tweede Asem (Boek 2)","handle":"wereld-van-wolwe-tweede-asem-boek-2","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ehy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ete hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003enie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003evorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn die vreemdeling \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003emet die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie antwoord lê diep in die Droomwoud. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn Joshua moet dit daar gaan kry.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T13:15:41+02:00","created_at":"2023-06-02T13:15:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593945518252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wêreld van Wolwe: Tweede Asem (Boek 2)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":223,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639608099","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WereldvanWolwe2-TweedeAsem.jpg?v=1685704597"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WereldvanWolwe2-TweedeAsem.jpg?v=1685704597","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207688614060,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":604,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WereldvanWolwe2-TweedeAsem.jpg?v=1685704597"},"aspect_ratio":0.662,"height":604,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WereldvanWolwe2-TweedeAsem.jpg?v=1685704597","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ehy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ete hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003enie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003evorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn die vreemdeling \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003emet die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie antwoord lê diep in die Droomwoud. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn Joshua moet dit daar gaan kry.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Wêreld van Wolwe: Tweede Asem (Boek 2)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool. Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip.

En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? Die antwoord lê diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan kry.

Related Products