- Home
- Latest Arrivals
- Age 8 - 10
Latest Arrivals
Tags
- Everything in Latest Arrivals
- 13+
- Activity
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Children
- Christelik
- Colouring Books
- Craft
- Crafts
- Disney
- Educational
- Encyclopedia
- English
- Fiction
- Fiksie
- Holly Webb
- Interactive
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Marvel
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Picture Flats
- Protea
- Puzzle
- Scholastic
- Skool Hulpmiddels
- Sticker
- Stokperdjie
- Struik
- Wordsearch
Siembamba (Boekpak)
R 320.00
Onthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos “Trippe trappe trone”, “Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak” en “Tara-rara boemdery”? Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies...
Minki en haar maats: Dag by die Akwarium
R 120.00
Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium. Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien. Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil sekermaak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.
Minki en haar maats: Pannekoek!
R 120.00
Dit is ’n koue wintersdag. Minki en haar maats is lus vir pannekoek! Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad. Kan Minki aan ’n plan dink om haar boeties besig te hou?
Pampoenpit kry ‘n beat
R 170.00
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring! Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!
150 Great Science Experiments
R 140.00
Find out how things work in how-to experiments for 8- to 12-year-olds, with 1300 pictures.
Illustrated Wildlife Encyclopedia: Bugs & Minibeasts
R 140.00
This amazing book for 8-12 year-olds examines the intriguing aspects of all kinds of bugs and minibeasts, with fascinating facts and 800 close-up photographs.
Crafty Fun With Paper!
R 70.00
How to create all kinds of fun objects, stationery, decorations, toys, games, masks and disguises - all shown in step-by-step photographs. Perfect for any crafty 7 to 12 year-old!
How To Juggle
R 60.00
Learn how to juggle, not just with balls and beanbags, but also bananas, hats, cards, clothes and even shoes! Discover the secrets of juggling with easy instructions and more than 200 step-by-step photographs to show you exactly what to do. Ideal for 8-12 year olds, with simple projects for beginners and more sophisticated ones for older kids.
Aquarium Fish
R 210.00
A definitive guide to identifying and keeping freshwater and marine fishes.The comprehensive practical manual to keeping up all types of aquarium.Clear step-by-step photographs and easy-to-follow instructions for planning, building, stocking and maintaining your aquarium.Essential information on major families and groups of fishes.Fully illustra...
Exploring Science: What is Flight?
R 80.00
Discover the flight techniques of insects, birds and flying creatures, and human inventions from kites to airliners; step-by-step experiments help you understand how flight works.
Show Me How: I Can Grow Things
R 80.00
This exciting book contains 16 easy-to-follow projects suitable for every child. An informative introduction covers all the basics, including watering, weeding and materials, while helpful tips and ideas provide inspiration and encourage experimentation.
Beste Raaiselboek, Die
R 170.00
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
ASTERIX 24 IN BELGIE
R 190.00
Wie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliërs? Die Galliërs en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel…
ASTERIX 23 OBELIX EN KIE
R 190.00
Julius Caesar stuur Caius Ferregaandus, ’n slim MBA-mannetjie, om die Galliërs besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewêreld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word ’n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry?
Asterix 21: Caesar Se Geskenk
R 190.00
Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.
Asterix die Gallier (boek 1)
R 190.00
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum... ...