Free National Shipping on Orders over R500!

Latest Arrivals

Sort by:
Filter
{"id":7641546326188,"title":"Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 2","handle":"oulike-stories-vir-peuters-en-kleuters-deel-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eBeleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories …\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:28:41+02:00","created_at":"2023-06-15T12:28:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609664852140,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fantasi","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446620","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/3267361436.jpg?v=1686825010"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/3267361436.jpg?v=1686825010","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249424461996,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.905,"height":2605,"width":2358,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/3267361436.jpg?v=1686825010"},"aspect_ratio":0.905,"height":2605,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/3267361436.jpg?v=1686825010","width":2358}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eBeleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories …\u003c\/p\u003e"}
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 2

Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 2

R 120.00

Beleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories …


More Info
Haai! Dankie! Baai!

Books

R 100.00
{"id":7732730790060,"title":"Haai! Dankie! Baai!","handle":"haai-dankie-baai","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eleer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hoflik te behandel en nie weer hulle maniere te vergeet nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:40:52+02:00","created_at":"2023-11-09T11:40:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852926095532,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Haai! Dankie! Baai!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446729","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625347117228,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.77,"height":300,"width":231,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854"},"aspect_ratio":0.77,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-2-231x300.jpg?v=1699522854","width":231}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eleer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hoflik te behandel en nie weer hulle maniere te vergeet nie.\u003c\/span\u003e"}
Haai! Dankie! Baai!

Haai! Dankie! Baai!

R 100.00

leer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hofli...


More Info
Aan – Af

Books

R 100.00
{"id":7732732199084,"title":"Aan – Af","handle":"copy-of-haai-dankie-baai","description":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek en gryp in.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:43:13+02:00","created_at":"2023-11-09T11:43:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852932681900,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aan – Af","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446743","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625357701292,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.777,"height":300,"width":233,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058"},"aspect_ratio":0.777,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-3-233x300.jpg?v=1699523058","width":233}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek en gryp in.\u003c\/span\u003e"}
Aan – Af

Aan – Af

R 100.00

Leer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek ...


More Info
Waar of Vals?

Books

R 100.00
{"id":7732732887212,"title":"Waar of Vals?","handle":"copy-of-aan-af","description":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie sommer meer jok nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:45:28+02:00","created_at":"2023-11-09T11:45:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852936745132,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waar of Vals?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446736","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625361535148,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.773,"height":300,"width":232,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165"},"aspect_ratio":0.773,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-4-232x300.jpg?v=1699523165","width":232}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eLeer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie sommer meer jok nie.\u003c\/span\u003e"}
Waar of Vals?

Waar of Vals?

R 100.00

Leer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie s...


More Info
Skoert, nagmerries!

Books

R 100.00
{"id":7732734427308,"title":"Skoert, nagmerries!","handle":"copy-of-waar-of-vals","description":"\u003cspan\u003eLeer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die regte raad om Jaco te oortuig dat hy saans veilig in sy huis kan bly.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-09T11:48:17+02:00","created_at":"2023-11-09T11:48:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Emosies","Fantasi","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42852945133740,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elisenda Roca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skoert, nagmerries!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446712","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28625367171244,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.77,"height":300,"width":231,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335"},"aspect_ratio":0.77,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Wen-Covers-FINAL-1-231x300.jpg?v=1699523335","width":231}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eLeer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die regte raad om Jaco te oortuig dat hy saans veilig in sy huis kan bly.\u003c\/span\u003e"}
Skoert, nagmerries!

Skoert, nagmerries!

R 100.00

Leer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die r...


More Info
Bontie se Brul

Book

R 90.00
{"id":8252461056172,"title":"Bontie se Brul","handle":"bontie-se-brul","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing in plaas daarvan om te brul – en dit werk!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T13:07:24+02:00","created_at":"2025-06-02T13:07:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44450978660524,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hannah Peckham","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bontie se Brul","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446842","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Bontie.jpg?v=1748862486"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Bontie.jpg?v=1748862486","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31180735414444,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.812,"height":1359,"width":1103,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Bontie.jpg?v=1748862486"},"aspect_ratio":0.812,"height":1359,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Bontie.jpg?v=1748862486","width":1103}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing in plaas daarvan om te brul – en dit werk!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Bontie se Brul

Bontie se Brul

R 90.00

Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing...


More Info
Klouter!

Book

R 90.00
{"id":8252463055020,"title":"Klouter!","handle":"klouter","description":"\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__general-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module__content\"\u003e\n\u003cdiv id=\"productDescription\" class=\"product-details__product-description\"\u003e\n\u003cp\u003eDie apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar ’n vuur in die woud uitbreek.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__product-like favorite-product\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2025-06-02T13:08:42+02:00","created_at":"2025-06-02T13:08:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44450982822060,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hannah Peckham","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klouter!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446835","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31180739182764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.813,"height":1360,"width":1106,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568"},"aspect_ratio":0.813,"height":1360,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568","width":1106}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__general-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module__content\"\u003e\n\u003cdiv id=\"productDescription\" class=\"product-details__product-description\"\u003e\n\u003cp\u003eDie apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar ’n vuur in die woud uitbreek.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__product-like favorite-product\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e"}
Klouter!

Klouter!

R 90.00

Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. He...


More Info
{"id":8252456927404,"title":"Trippel die Trapsoetjies","handle":"trippel-die-trapsoetjies","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eTrippel is baie ongelukkig omdat hy nie soos ander trapsoetjies van kleur kan verander om te wys hoe hy voel nie. Maar op sy avontuur leer hy om te sê hoe hy voel en te luister as ander oor hulle gevoelens praat. Hy is spesiaal omdat hy anders is. Nou hou Trippel van homself net soos hy is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T13:04:33+02:00","created_at":"2025-06-02T13:04:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44450968731820,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hannah Peckham","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Trippel die Trapsoetjies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446811","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Trippel.webp?v=1748862308"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Trippel.webp?v=1748862308","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31180726304940,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.813,"height":1366,"width":1110,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Trippel.webp?v=1748862308"},"aspect_ratio":0.813,"height":1366,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Trippel.webp?v=1748862308","width":1110}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eTrippel is baie ongelukkig omdat hy nie soos ander trapsoetjies van kleur kan verander om te wys hoe hy voel nie. Maar op sy avontuur leer hy om te sê hoe hy voel en te luister as ander oor hulle gevoelens praat. Hy is spesiaal omdat hy anders is. Nou hou Trippel van homself net soos hy is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Trippel die Trapsoetjies

Trippel die Trapsoetjies

R 90.00

Trippel is baie ongelukkig omdat hy nie soos ander trapsoetjies van kleur kan verander om te wys hoe hy voel nie. Maar op sy avontuur leer hy om te sê hoe hy voel en te luister as ander oor hulle gevoelens praat. Hy is spesiaal omdat hy anders is. Nou hou Trippel van homself net soos hy is.


More Info
{"id":7823180693676,"title":"Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg","handle":"pret-op-die-plaas-2-arrie-raak-weg","description":"Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...","published_at":"2024-03-26T16:26:18+02:00","created_at":"2024-03-26T16:26:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43168789758124,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"angelique pelletier","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":50,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446767","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-05-26141452.png?v=1748261710"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-05-26141452.png?v=1748261710","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31135599624364,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.756,"height":750,"width":567,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-05-26141452.png?v=1748261710"},"aspect_ratio":0.756,"height":750,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-05-26141452.png?v=1748261710","width":567}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie..."}
Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg

Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg

R 50.00

Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...


More Info