Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4506579304559,"title":"Saartjie Omnibus 8","handle":"saartjie-omnibus-8","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie wat 'n reis na Amerika as prys aanbied.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-10T11:35:52+02:00","created_at":"2020-07-10T11:35:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19900,"price_min":19900,"price_max":19900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31859218481263,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bettie Naude","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Saartjie Omnibus 8","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19900,"weight":296,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798180344","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SaartjieOmnibus8.jpg?v=1594373804"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SaartjieOmnibus8.jpg?v=1594373804","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6472224833647,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":777,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SaartjieOmnibus8.jpg?v=1594373804"},"aspect_ratio":0.644,"height":777,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SaartjieOmnibus8.jpg?v=1594373804","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie wat 'n reis na Amerika as prys aanbied.\u003c\/span\u003e"}

Saartjie Omnibus 8

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bettie Naude

In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie wat 'n reis na Amerika as prys aanbied.

Related Products