Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6273573159084,"title":"Kate in Harmonie","handle":"kate-in-harmonie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom verloor jou hart op ’n perd.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKate se hele lewe is op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWill, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-02-19T11:49:06+02:00","created_at":"2021-02-19T11:49:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":21000,"compare_at_price_min":21000,"compare_at_price_max":21000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":38091585487020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jacolet vd Berg","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kate in Harmonie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":220,"compare_at_price":21000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388756","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":15886442594476,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom verloor jou hart op ’n perd.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKate se hele lewe is op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWill, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Kate in Harmonie

Product Info
R 210.00
Maximum quantity available reached.
Author: Jacolet vd Berg

Kom verloor jou hart op ’n perd.

 

Kate se hele lewe is op sy kop gekeer.

Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.

Sommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.

Will, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.

Iets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …

’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.

 

Related Products