Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2195797114991,"title":"Dino's hou 'n partytjie!, Die","handle":"die-dinos-hou-n-partytjie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie Dino's hou 'n partytjie dit begin vanmiddag om drie. Ek's genooi, al is ek 'n seuntjie en nie 'n dinosourus nie. Die dino's hou 'n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is 'n stegosourus op die springkasteel, daar is 'n spitbraai in die tuin, en daar is allerlei wonderlike eetgoed te kies en te keur. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaar die dinosourusse beplan om 'n spesiale lekkerny by die partytjie voor te sit ... en daar is iewers 'n slang (of 'n T-rex) in die gras! 'n Lawwe skaterlag-prenteboek wat sal sorg vir tonne pret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-10T14:56:22+02:00","created_at":"2019-04-10T14:56:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","Onder 6"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20565848195183,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gareth Jones","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Dino's hou 'n partytjie!, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":407,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799378962","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dino_s_hou_n_partytjie.jpg?v=1554901071"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dino_s_hou_n_partytjie.jpg?v=1554901071","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1952637649007,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":400,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dino_s_hou_n_partytjie.jpg?v=1554901071"},"aspect_ratio":1.0,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dino_s_hou_n_partytjie.jpg?v=1554901071","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie Dino's hou 'n partytjie dit begin vanmiddag om drie. Ek's genooi, al is ek 'n seuntjie en nie 'n dinosourus nie. Die dino's hou 'n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is 'n stegosourus op die springkasteel, daar is 'n spitbraai in die tuin, en daar is allerlei wonderlike eetgoed te kies en te keur. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaar die dinosourusse beplan om 'n spesiale lekkerny by die partytjie voor te sit ... en daar is iewers 'n slang (of 'n T-rex) in die gras! 'n Lawwe skaterlag-prenteboek wat sal sorg vir tonne pret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Dino's hou 'n partytjie!, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gareth Jones

Die Dino's hou 'n partytjie dit begin vanmiddag om drie. Ek's genooi, al is ek 'n seuntjie en nie 'n dinosourus nie. Die dino's hou 'n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is 'n stegosourus op die springkasteel, daar is 'n spitbraai in die tuin, en daar is allerlei wonderlike eetgoed te kies en te keur.

Maar die dinosourusse beplan om 'n spesiale lekkerny by die partytjie voor te sit ... en daar is iewers 'n slang (of 'n T-rex) in die gras! 'n Lawwe skaterlag-prenteboek wat sal sorg vir tonne pret!