Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7839143690412,"title":"Kiets In Parys","handle":"kiets-in-parys-1","description":"\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003eKiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003ePiet Grobler is 'n bekende, veel bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder en skrywer van meer as tagtig boeke vir kinders.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-04-04T16:50:24+02:00","created_at":"2024-04-04T16:50:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest","Onder 6"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224318312620,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dianne Hofmeyer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kiets In Parys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639602028","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images.jpg?v=1712242271"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images.jpg?v=1712242271","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126226346156,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":225,"width":225,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images.jpg?v=1712242271"},"aspect_ratio":1.0,"height":225,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images.jpg?v=1712242271","width":225}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003eKiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003ePiet Grobler is 'n bekende, veel bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder en skrywer van meer as tagtig boeke vir kinders.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Dianne Hofmeyer

Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...
Dianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal.

Piet Grobler is 'n bekende, veel bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder en skrywer van meer as tagtig boeke vir kinders.

Related Products