Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461160956015,"title":"Meneer Klaasneus Se Reusagtige Vriend (Aktiwiteitsboek)","handle":"meneer-klaasneus-se-reusagtige-vriend-aktiwiteitsboek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend – ’n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes – het ’n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as ’n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en ’n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied ’n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot ’n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T12:31:26+02:00","created_at":"2020-05-19T12:32:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Onder 6"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608043470959,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meneer Klaasneus Se Reusagtige Vriend (Aktiwiteitsboek)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":160,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775840138","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MnrKlaasneusseReusagtigeVriend.jpg?v=1589884357"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MnrKlaasneusseReusagtigeVriend.jpg?v=1589884357","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218821795951,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.205,"height":332,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MnrKlaasneusseReusagtigeVriend.jpg?v=1589884357"},"aspect_ratio":1.205,"height":332,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MnrKlaasneusseReusagtigeVriend.jpg?v=1589884357","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend – ’n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes – het ’n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as ’n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en ’n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied ’n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot ’n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.\u003c\/span\u003e"}

Meneer Klaasneus Se Reusagtige Vriend (Aktiwiteitsboek)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: David du Plessis

Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend – ’n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes – het ’n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as ’n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en ’n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied ’n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot ’n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.

Related Products