Free National Shipping on Orders over R500!

Rympies

Sort by:
Filter
{"id":4461035749487,"title":"Richard Scarry se Beste Storieboek ooit","handle":"richard-scarry-se-beste-storieboek-ooit","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie storieboek is 'n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale en prettige illustrasies maak dit die beste storieboek ooit....\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T09:08:39+02:00","created_at":"2020-05-19T09:10:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Protea","Rympies"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607379329135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Richard Scarry","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Richard Scarry se Beste Storieboek ooit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":970,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195427","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BesteStorieboekooit.jpg?v=1589872210"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BesteStorieboekooit.jpg?v=1589872210","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218074521711,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.713,"height":400,"width":285,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BesteStorieboekooit.jpg?v=1589872210"},"aspect_ratio":0.713,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BesteStorieboekooit.jpg?v=1589872210","width":285}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie storieboek is 'n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale en prettige illustrasies maak dit die beste storieboek ooit....\u003c\/span\u003e"}
Richard Scarry se Beste Storieboek ooit

Richard Scarry se Beste Storieboek ooit

R 295.00

Hierdie storieboek is 'n versameling boeiende stories en rympies wat die gevierde kinderboekillustreerder Richard Scarry se immergewilde dierekaraktertjies insluit. Die vrolike verhale en prettige illustrasies maak dit die beste storieboek ooit....


More Info
Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners

Soft Cover

R 185.00
{"id":4461406322799,"title":"Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners","handle":"vonk-verse-2-bundel-vir-tieners","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en vonkelende voordrag. Die bundels gaan ook 'n vonk terugsit in poesie-onderrig. Die gedigte is tematies en volgens moeilikheidsgraad gerangskik. Die woordverklarings, kort besprekings en enkele vrae ondersteun die leser se interaksie met die teks en bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T17:48:57+02:00","created_at":"2020-05-19T17:48:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Rympies","Skool Hulpmiddels"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31609122783343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeanette Ferreira","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":320,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781770026216","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vonk_Verse.jpg?v=1589903353"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vonk_Verse.jpg?v=1589903353","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219970642031,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.74,"height":1936,"width":1432,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vonk_Verse.jpg?v=1589903353"},"aspect_ratio":0.74,"height":1936,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vonk_Verse.jpg?v=1589903353","width":1432}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en vonkelende voordrag. Die bundels gaan ook 'n vonk terugsit in poesie-onderrig. Die gedigte is tematies en volgens moeilikheidsgraad gerangskik. Die woordverklarings, kort besprekings en enkele vrae ondersteun die leser se interaksie met die teks en bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners

Vonk@verse 2: Bundel vir Tieners

R 185.00

Vonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagin...


More Info
{"id":4461064192111,"title":"Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)","handle":"rondomtalie-rympies-en-liedjies-boek-cd","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die talentvolle kunstenaar Karen Ahlschläger geïllustreer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn om als te kroon bevat die boek ook ’n CD waarop die veelbekroonde toonsetter en sangeres Anna Davel haar fantastiese toonsettings van al 30 versies sing! Kom ry saam op die Teddiebeerbus, ontmoet vir Bambino die reus van Bitterbos, galop op die rug van ’n wilde perd, soek goggas in die tuin of hou ’n kussinggeveg! Die boek bevat altesaam 30 rympies en 30 liedjies. Hierdie pragpublikasie beloof ure se vermaak vir kleuters – en is ’n trotse toevoeging tot enige kleuter se boekrak en musiekversameling! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eInhoud\/Speellys 1. Kielie-kabouter 2. Bambino, die reus van Bitterbos 3. Grootmeneer 4. ’n Dag by die dieretuin 5. Voëltjies hou van sing 6. Spat in die bad 7. Dinosouruspret 8. Slaap, Sibongile 9. Skoppelmaai 10. Padda op ’n klip 11. Klop, klop, klop 12. Tande borsel 13. Teddie se wiegelied 14. Tien pikkewyne 15. Wilde perd 16. Spring 17. Winkel toe 18. Hande klap 19. Kattermaai 20. Trapsoetjies 21. Die Teddiebeerbus 22. Blokkies 23. My klere het gekrimp 24. Blou ballon 25. Wolke 26. Goggas 27. As jy mooi vra 28. Voor die spieël 29. Daar’s ’n beer in my bed 30. Kussinggeveg\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T10:09:26+02:00","created_at":"2020-05-19T10:10:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","Rympies"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607585701999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":160,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389357","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rondomtalie.jpg?v=1589875854"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rondomtalie.jpg?v=1589875854","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218267787375,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.754,"height":500,"width":377,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rondomtalie.jpg?v=1589875854"},"aspect_ratio":0.754,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rondomtalie.jpg?v=1589875854","width":377}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die talentvolle kunstenaar Karen Ahlschläger geïllustreer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn om als te kroon bevat die boek ook ’n CD waarop die veelbekroonde toonsetter en sangeres Anna Davel haar fantastiese toonsettings van al 30 versies sing! Kom ry saam op die Teddiebeerbus, ontmoet vir Bambino die reus van Bitterbos, galop op die rug van ’n wilde perd, soek goggas in die tuin of hou ’n kussinggeveg! Die boek bevat altesaam 30 rympies en 30 liedjies. Hierdie pragpublikasie beloof ure se vermaak vir kleuters – en is ’n trotse toevoeging tot enige kleuter se boekrak en musiekversameling! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eInhoud\/Speellys 1. Kielie-kabouter 2. Bambino, die reus van Bitterbos 3. Grootmeneer 4. ’n Dag by die dieretuin 5. Voëltjies hou van sing 6. Spat in die bad 7. Dinosouruspret 8. Slaap, Sibongile 9. Skoppelmaai 10. Padda op ’n klip 11. Klop, klop, klop 12. Tande borsel 13. Teddie se wiegelied 14. Tien pikkewyne 15. Wilde perd 16. Spring 17. Winkel toe 18. Hande klap 19. Kattermaai 20. Trapsoetjies 21. Die Teddiebeerbus 22. Blokkies 23. My klere het gekrimp 24. Blou ballon 25. Wolke 26. Goggas 27. As jy mooi vra 28. Voor die spieël 29. Daar’s ’n beer in my bed 30. Kussinggeveg\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)

Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)

R 210.00

Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die ta...


More Info
Op my Planeet

Hard Cover

R 300.00
{"id":2208794607727,"title":"Op my Planeet","handle":"op-my-planeet","description":"\u003cspan\u003eWelkom op n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe n skoonheidskompetisie vir...\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-28T05:18:50+02:00","created_at":"2019-04-28T05:18:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Rympies"],"price":30000,"price_min":30000,"price_max":30000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655623110767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Op my Planeet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":30000,"weight":579,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799390636","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpmyPlaneet.jpg?v=1591949314"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpmyPlaneet.jpg?v=1591949314","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6345443115119,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.713,"height":1200,"width":856,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpmyPlaneet.jpg?v=1591949314"},"aspect_ratio":0.713,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpmyPlaneet.jpg?v=1591949314","width":856}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWelkom op n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe n skoonheidskompetisie vir...\u003c\/span\u003e"}
Op my Planeet

Op my Planeet

R 300.00

Welkom op n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe n skoonheidskompetisie vir...


More Info