Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4571914961007,"title":"3 Minute Dagstukkies vir Meisies","handle":"3-minute-dagstukkies-vir-meisies","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer jy ’n vriend of vriendin verloor, jou ouers skei of jy met selfvertroue sukkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat hierdie dagstukkieboek uniek maak, is die joernaalbladsy waar jy net jouself kan wees en elke naweek gedagtes, idees, gedigte, drome en geestelike pitkos kan neerskryf.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-06T14:26:01+02:00","created_at":"2020-10-06T14:26:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Christelik","Dagstukkies"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114962268271,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leandie du Randt Bosch","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"3 Minute Dagstukkies vir Meisies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432208608","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789971411055,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.706,"height":445,"width":314,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161"},"aspect_ratio":0.706,"height":445,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161","width":314}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer jy ’n vriend of vriendin verloor, jou ouers skei of jy met selfvertroue sukkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat hierdie dagstukkieboek uniek maak, is die joernaalbladsy waar jy net jouself kan wees en elke naweek gedagtes, idees, gedigte, drome en geestelike pitkos kan neerskryf.\u003c\/p\u003e"}

3 Minute Dagstukkies vir Meisies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Leandie du Randt Bosch

Elke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking.

Ouers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help.

Leandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer jy ’n vriend of vriendin verloor, jou ouers skei of jy met selfvertroue sukkel.

Wat hierdie dagstukkieboek uniek maak, is die joernaalbladsy waar jy net jouself kan wees en elke naweek gedagtes, idees, gedigte, drome en geestelike pitkos kan neerskryf.