Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4556381618287,"title":"Aktiwiteitsboek en Pen: Beroepe","handle":"aktiwiteitsboek-en-pen-beroepe","description":"\u003cp\u003eHierdie boeke is vir kinders van vyf jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNuwigheid, kreatiwiteit en vindingrykheid opbou is essensieel vir elke jong kind. 'n Kind kan baie bevredigende en genotvolle ure geniet met hierdie puik produk!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-09-07T12:31:35+02:00","created_at":"2020-09-07T12:31:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteit","Kinders","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":4500,"price_min":4500,"price_max":4500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32030594531439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Educat","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Aktiwiteitsboek en Pen: Beroepe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4500,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781770239432","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beroepe.jpg?v=1599474772"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beroepe.jpg?v=1599474772","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6705198432367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.973,"height":1471,"width":1431,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beroepe.jpg?v=1599474772"},"aspect_ratio":0.973,"height":1471,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beroepe.jpg?v=1599474772","width":1431}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie boeke is vir kinders van vyf jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNuwigheid, kreatiwiteit en vindingrykheid opbou is essensieel vir elke jong kind. 'n Kind kan baie bevredigende en genotvolle ure geniet met hierdie puik produk!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Aktiwiteitsboek en Pen: Beroepe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Educat

Hierdie boeke is vir kinders van vyf jaar en ouer ontwerp. Die doel is dat kinders hul tyd optimaal benut deur te teken, te skryf en te tel. Deur skryf - en begripsaktiwiteite ontwikkel kinders sowel hul vermoë en selfvertroue as hul skryf - en fyn motoriese vaardighede. 

 

Die produk is daarop gerig om leerderprestasie in geletterdheid en syfervaardigheid te ondersteun. Dit is spesifiek ontwerp om, soos wêreldwyd deur opvoedkundiges gestipuleer, 'n stewige fondament vir verdere leer te hê. 

 

Nuwigheid, kreatiwiteit en vindingrykheid opbou is essensieel vir elke jong kind. 'n Kind kan baie bevredigende en genotvolle ure geniet met hierdie puik produk!