Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527782068335,"title":"Anderkant die Scrap","handle":"anderkant-die-scrap-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAgt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie \"Familiefoto\". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal - Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie's, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense tee. Elke nou en dan sien mens 'n reenboog.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:20:10+02:00","created_at":"2020-08-25T09:20:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":30000,"price_min":30000,"price_max":30000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969231962223,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dana Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Anderkant die Scrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":30000,"weight":207,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798147149","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AnderkantdieScrap.jpg?v=1598340031"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AnderkantdieScrap.jpg?v=1598340031","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624104874095,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.64,"height":400,"width":256,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AnderkantdieScrap.jpg?v=1598340031"},"aspect_ratio":0.64,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AnderkantdieScrap.jpg?v=1598340031","width":256}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAgt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie \"Familiefoto\". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal - Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie's, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense tee. Elke nou en dan sien mens 'n reenboog.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Anderkant die Scrap

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Dana Snyman

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie "Familiefoto". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal - Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie's, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense tee. Elke nou en dan sien mens 'n reenboog.