Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7109675417772,"title":"Ek wens ek was....dink die meerkat","handle":"ek-wens-ek-was-dink-die-meerkat","description":"\u003cp\u003eNa links .... reguit vorentoe ...na regs ...reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meeerkat sy omgewing.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het die klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor bewonder word, sou hy van verbasing bollemakiesie slaan!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-12-18T10:02:12+02:00","created_at":"2021-12-18T10:02:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6","Opvoedkundig","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40932948672684,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nicol Stassen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ek wens ek was....dink die meerkat","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":310,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485301219","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ekwensekwas.jpg?v=1639814725"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ekwensekwas.jpg?v=1639814725","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23746717417644,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":459,"width":459,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ekwensekwas.jpg?v=1639814725"},"aspect_ratio":1.0,"height":459,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ekwensekwas.jpg?v=1639814725","width":459}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eNa links .... reguit vorentoe ...na regs ...reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meeerkat sy omgewing.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het die klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor bewonder word, sou hy van verbasing bollemakiesie slaan!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers!\u003c\/p\u003e"}

Ek wens ek was....dink die meerkat

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nicol Stassen

Na links .... reguit vorentoe ...na regs ...reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meeerkat sy omgewing.

Hy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu.

Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het die klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor bewonder word, sou hy van verbasing bollemakiesie slaan!

'n boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers!