Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7636069482668,"title":"Engele om ons","handle":"engele-om-ons","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2023-06-02T11:30:47+02:00","created_at":"2023-06-02T11:30:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Christelik","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593888075948,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Engele om ons","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776355129","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Engeleomons.jpg?v=1685698266"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Engeleomons.jpg?v=1685698266","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207417098412,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"width":775,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Engeleomons.jpg?v=1685698266"},"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Engeleomons.jpg?v=1685698266","width":775}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Engele om ons

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.

Related Products