Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4520267808879,"title":"God se Goeie Plan Storiebybel","handle":"god-se-goeie-plan-storiebybel","description":"\u003cspan\u003eKinders sal leer van God se goeie plan terwyl hulle van die skeppingsverhaal deur die Bybel reis tot by Jesus se opstanding.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNamate jou kinders grootword, wil jy hê hulle moet leer dat die tydlose verhale in die Bybel almal dui op God se goeie plan vir die wêreld – en vir hulle! Kinders tussen die ouderdomme 3–5 sal mal wees oor die kleurryke, skattige illustrasies in God se goeie plan Storiebybel wat hulle sal help om hul gunstelingbybelverhale in een groot prentjie van God se goeie plan te verbind.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOm hierdie Storiebybel saam te lees is ’n goeie manier om jou kleinding te herinner dat hulle aan God vreugde bring en met elke verhaal sal hulle meer vertroud raak met die Bybel. Die belangrikste is dat hulle ’n beter begrip sal hê van God se reddingsplan vir die wêreld soos hulle deur die Bybel reis vanaf die skeppingsverhaal tot by Jesus se dood en opstanding. God se goeie plan Storiebybel is ’n unieke manier vir jong lesers om hulself te verdiep in die verhaal van God se perfekte plan vir hulle.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-07T16:21:37+02:00","created_at":"2020-08-07T16:21:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Onder 6"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31933946658927,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Beatri Joubert","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"God se Goeie Plan Storiebybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":219,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415340639","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godsegoeieplanstoriebybel.jpg?v=1596810181"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godsegoeieplanstoriebybel.jpg?v=1596810181","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6579681886319,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":400,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godsegoeieplanstoriebybel.jpg?v=1596810181"},"aspect_ratio":1.0,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godsegoeieplanstoriebybel.jpg?v=1596810181","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eKinders sal leer van God se goeie plan terwyl hulle van die skeppingsverhaal deur die Bybel reis tot by Jesus se opstanding.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNamate jou kinders grootword, wil jy hê hulle moet leer dat die tydlose verhale in die Bybel almal dui op God se goeie plan vir die wêreld – en vir hulle! Kinders tussen die ouderdomme 3–5 sal mal wees oor die kleurryke, skattige illustrasies in God se goeie plan Storiebybel wat hulle sal help om hul gunstelingbybelverhale in een groot prentjie van God se goeie plan te verbind.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOm hierdie Storiebybel saam te lees is ’n goeie manier om jou kleinding te herinner dat hulle aan God vreugde bring en met elke verhaal sal hulle meer vertroud raak met die Bybel. Die belangrikste is dat hulle ’n beter begrip sal hê van God se reddingsplan vir die wêreld soos hulle deur die Bybel reis vanaf die skeppingsverhaal tot by Jesus se dood en opstanding. God se goeie plan Storiebybel is ’n unieke manier vir jong lesers om hulself te verdiep in die verhaal van God se perfekte plan vir hulle.\u003c\/p\u003e"}

God se Goeie Plan Storiebybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Beatri Joubert

Kinders sal leer van God se goeie plan terwyl hulle van die skeppingsverhaal deur die Bybel reis tot by Jesus se opstanding.

 

Namate jou kinders grootword, wil jy hê hulle moet leer dat die tydlose verhale in die Bybel almal dui op God se goeie plan vir die wêreld – en vir hulle! Kinders tussen die ouderdomme 3–5 sal mal wees oor die kleurryke, skattige illustrasies in God se goeie plan Storiebybel wat hulle sal help om hul gunstelingbybelverhale in een groot prentjie van God se goeie plan te verbind.

Om hierdie Storiebybel saam te lees is ’n goeie manier om jou kleinding te herinner dat hulle aan God vreugde bring en met elke verhaal sal hulle meer vertroud raak met die Bybel. Die belangrikste is dat hulle ’n beter begrip sal hê van God se reddingsplan vir die wêreld soos hulle deur die Bybel reis vanaf die skeppingsverhaal tot by Jesus se dood en opstanding. God se goeie plan Storiebybel is ’n unieke manier vir jong lesers om hulself te verdiep in die verhaal van God se perfekte plan vir hulle.