Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527779774575,"title":"God se prinses","handle":"god-se-prinses","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eAs jy God liefhet is jy 'n Koningskind en dit maak van jou 'n prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help ... met alles\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy sal met sekerheid weet: 'Ek is die Koning se kind. Ek is sy prinses en Hy gee al sy liefde vir my!'\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie skrywers verstaan hoe 'n meisie van 10 tot 13 se kop en hart werk. God se prinses leer jou ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAl die mooiste beloftes in die Bybel\u003cbr\u003eHoe om liefde vir ander mense te wys\u003cbr\u003eWat om te doen as dinge skeefloop by die skool of huis\u003cbr\u003eOm deur die Here se oë na jouself te kyk.\u003cbr\u003eDaar is 'n Bybelvers en boodskap vir elke dag van die week en een vir die naweek. Maak gereed vir jou mooiste jaar van prinses wees!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod is op 'n spesiale manier by ons. Hy maak ons elke dag van binne af nuut.\u003cbr\u003e2 Korintiërs 4:16\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-08-25T09:04:16+02:00","created_at":"2020-08-25T09:04:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Christelik","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969215250543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nina Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"God se prinses","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":264,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432204853","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godseprinses.jpg?v=1598339057"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godseprinses.jpg?v=1598339057","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624089243759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":450,"width":300,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godseprinses.jpg?v=1598339057"},"aspect_ratio":0.667,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Godseprinses.jpg?v=1598339057","width":300}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eAs jy God liefhet is jy 'n Koningskind en dit maak van jou 'n prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help ... met alles\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy sal met sekerheid weet: 'Ek is die Koning se kind. Ek is sy prinses en Hy gee al sy liefde vir my!'\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie skrywers verstaan hoe 'n meisie van 10 tot 13 se kop en hart werk. God se prinses leer jou ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAl die mooiste beloftes in die Bybel\u003cbr\u003eHoe om liefde vir ander mense te wys\u003cbr\u003eWat om te doen as dinge skeefloop by die skool of huis\u003cbr\u003eOm deur die Here se oë na jouself te kyk.\u003cbr\u003eDaar is 'n Bybelvers en boodskap vir elke dag van die week en een vir die naweek. Maak gereed vir jou mooiste jaar van prinses wees!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod is op 'n spesiale manier by ons. Hy maak ons elke dag van binne af nuut.\u003cbr\u003e2 Korintiërs 4:16\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

God se prinses

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nina Smit

As jy God liefhet is jy 'n Koningskind en dit maak van jou 'n prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help ... met alles

Lees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy sal met sekerheid weet: 'Ek is die Koning se kind. Ek is sy prinses en Hy gee al sy liefde vir my!'

Die skrywers verstaan hoe 'n meisie van 10 tot 13 se kop en hart werk. God se prinses leer jou ...

Al die mooiste beloftes in die Bybel
Hoe om liefde vir ander mense te wys
Wat om te doen as dinge skeefloop by die skool of huis
Om deur die Here se oë na jouself te kyk.
Daar is 'n Bybelvers en boodskap vir elke dag van die week en een vir die naweek. Maak gereed vir jou mooiste jaar van prinses wees!

God is op 'n spesiale manier by ons. Hy maak ons elke dag van binne af nuut.
2 Korintiërs 4:16