Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473290260591,"title":"Goggas","handle":"goggas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaak gereed vir ’n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Van mierleeus wat in die woestynsand wegkruip tot besige bye – daar is allerlei interessante goggas wat wag om ontdek te word. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntmoet giftige spinnekoppe, grillerige skerpioene en vele ander goggas. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die wonderwereld van goggas vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ’n fotovasvra.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T14:25:26+02:00","created_at":"2020-05-29T14:26:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","Opvoedkundig"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661343506543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Faan Herholdt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goggas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":208,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377224","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goggas.jpg?v=1590755194"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goggas.jpg?v=1590755194","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270691868783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.765,"height":400,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goggas.jpg?v=1590755194"},"aspect_ratio":0.765,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goggas.jpg?v=1590755194","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaak gereed vir ’n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Van mierleeus wat in die woestynsand wegkruip tot besige bye – daar is allerlei interessante goggas wat wag om ontdek te word. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntmoet giftige spinnekoppe, grillerige skerpioene en vele ander goggas. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die wonderwereld van goggas vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ’n fotovasvra.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Goggas

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Faan Herholdt

Maak gereed vir ’n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Van mierleeus wat in die woestynsand wegkruip tot besige bye – daar is allerlei interessante goggas wat wag om ontdek te word.

Ontmoet giftige spinnekoppe, grillerige skerpioene en vele ander goggas. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die wonderwereld van goggas vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ’n fotovasvra.

Related Products