{"id":4473265782895,"title":"Haas Das se Nuuskas: Episode 2","handle":"haas-das-se-nuuskas-episode-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAlmal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiëna en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-29T14:04:23+02:00","created_at":"2020-05-29T14:04:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","NB"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661192708207,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Haas Das se Nuuskas: Episode 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":215,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175258","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode2.jpg?v=1590753881"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode2.jpg?v=1590753881","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270596415599,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.709,"height":705,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode2.jpg?v=1590753881"},"aspect_ratio":0.709,"height":705,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode2.jpg?v=1590753881","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAlmal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiëna en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Haas Das se Nuuskas: Episode 2
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiëna en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.