Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7715869098156,"title":"'n Klein bietjie magic","handle":"n-klein-bietjie-magic","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv id=\"vidyowebrtcscreenshare_is_installed\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSoms voel dit net of daar 'n bietjie magic in die lug is ... Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e'n Piepklein dorp saam met 'n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van 'n prettige vakansie nie ... Ten minste is daar 'n oulike buurseun, Stefan, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2023-10-20T12:30:33+02:00","created_at":"2023-10-20T12:30:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa","Latest"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42805657796780,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":false,"featured_image":null,"available":true,"name":"'n Klein bietjie magic","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639608112","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/nKleinbietjiemagic.jpg?v=1697798122"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/nKleinbietjiemagic.jpg?v=1697798122","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28571499724972,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":619,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/nKleinbietjiemagic.jpg?v=1697798122"},"aspect_ratio":0.646,"height":619,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/nKleinbietjiemagic.jpg?v=1697798122","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv id=\"vidyowebrtcscreenshare_is_installed\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSoms voel dit net of daar 'n bietjie magic in die lug is ... Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e'n Piepklein dorp saam met 'n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van 'n prettige vakansie nie ... Ten minste is daar 'n oulike buurseun, Stefan, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e"}

'n Klein bietjie magic

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa van Baalen

Soms voel dit net of daar 'n bietjie magic in die lug is ... Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder.
'n Piepklein dorp saam met 'n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee van 'n prettige vakansie nie ... Ten minste is daar 'n oulike buurseun, Stefan, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?

Related Products