Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8402253217964,"title":"Slaaptyd In Die Dieretuin","handle":"slaaptyd-in-die-dieretuin","description":"\u003cp\u003eIgnaius peperment krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir n rustige slapie toe hy skielik geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voel-voel rond in die donker. En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap, die beertjie word net nie moeg nie en die klein vlermuisie is bang vir die donker. Dis net oom Alfie, die dieretuinbaas, wat rustig le en slaap. Sal natie al die wakker diere aan die slaap kan kry? \u003c\/p\u003e","published_at":"2025-11-13T11:34:27+02:00","created_at":"2025-11-13T11:34:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Fiksie","Kinders","Sophie Schoenwald"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44989906878636,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sophie Schoenwald","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Slaaptyd In Die Dieretuin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781997447030","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_f52aa30f.jpg?v=1763026320"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_f52aa30f.jpg?v=1763026320","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31981727383724,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.79,"height":1354,"width":1070,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_f52aa30f.jpg?v=1763026320"},"aspect_ratio":0.79,"height":1354,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_f52aa30f.jpg?v=1763026320","width":1070}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIgnaius peperment krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir n rustige slapie toe hy skielik geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voel-voel rond in die donker. En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap, die beertjie word net nie moeg nie en die klein vlermuisie is bang vir die donker. Dis net oom Alfie, die dieretuinbaas, wat rustig le en slaap. Sal natie al die wakker diere aan die slaap kan kry? \u003c\/p\u003e"}

Slaaptyd In Die Dieretuin

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Sophie Schoenwald

Ignaius peperment krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir n rustige slapie toe hy skielik geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voel-voel rond in die donker. En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap, die beertjie word net nie moeg nie en die klein vlermuisie is bang vir die donker. Dis net oom Alfie, die dieretuinbaas, wat rustig le en slaap. Sal natie al die wakker diere aan die slaap kan kry? 

Related Products