Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7062431531180,"title":"Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies","handle":"z-is-vir-zackie-die-rowwe-resies","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan 'n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook 'n splinternuwe kaskar. En hy het 'n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie...\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-08T08:57:35+02:00","created_at":"2021-11-08T08:57:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797685317804,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":75,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799397178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackieDieRowweResies.jpg?v=1636354775"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackieDieRowweResies.jpg?v=1636354775","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306008035500,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.665,"height":400,"width":266,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackieDieRowweResies.jpg?v=1636354775"},"aspect_ratio":0.665,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackieDieRowweResies.jpg?v=1636354775","width":266}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan 'n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook 'n splinternuwe kaskar. En hy het 'n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie...\u003c\/p\u003e"}

Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak.

Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan 'n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook 'n splinternuwe kaskar. En hy het 'n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie...

Related Products