- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Roald Dahl: James en die reuse Perske
R 245.00
James se tantes, tannie Spyker en tannie Spons, maak sy lewe 'n nagmerrie. As 'n kwaai ontsnapte renoster sy ouers net nie opgeëet het nie, sou hy nooit in hierdie gemors beland het nie. Maar eendag ontmoet hy 'n geheimsinnige ou mannetjie wat vir hom 'n sak vol krokodiltonge met towerkrag gee - en so begin die avontuur van sy drome. Nuwe uitgaw...
Roald Dahl: Marius se Merkwaardige Medisyne
R 220.00
Marius het 'n nare ouma - 'n klaerige ou ding wat hom nie wil uitlos nie. Sy is selfsugtig en lelik, sy haat kinders en soms maak sy hom so bang dat hy dink dat sy seker 'n heks moet wees. Marius moet altyd sy ouma se medisyne onthou. Maar hy het spesiale planne vir haar elfuur-dosis - die soort onheilige planne wat net in 'n Roald Dahl-storie k...
Roald Dahl: Matilda
R 270.00
Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genome. Maar sy is eintlik 'n genie en dis hulle wat onnosel is. Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof, juffrou Trunchbull, laat les opsê en boonop ontdek dat sy oor 'n baie spesiale gawe beskik . . .
Robotte voer oorlog!
R 165.00
Enzo, Frikkie and Georgi take part in the Robot Olympiad with their customised Lego spiderbot. They are pleased that the evil Dr. Ragno's invention can be put to good use. Georgi is worried that its built-in lasers might compromise their chances. The Dassie team can't wait to put Skerpioen 8 through its paces, but as they arrive at the event, th...
Rocksusters
R 150.00
Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys, want Elle het ontdek: Die Musikanto is ’n splinternuwe, landswye skolefees. B...
Romanza: 3-in-1 Alles of Niks, Verseelde Liefde, Twaalfuurman
R 110.00
Alles of niks - Madelie Human Verseelde Liefde - Jennifer Symons Twaalfuurman - Adele Reynders
Romanza: 3-in-1 Ongewone Meisie, Serenade, Lize se Wilddief
R 110.00
'n Ongewone meisie - Marijke Greeff Srenade - Helena Hugo Lize se Willdief - Ann Hite Kemp
Romanza: Wilde Jasmyn vir Steyn
R 75.00
Steyn het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte maar moes met ñ skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Hierdie is ñ verhaal van vergifnis; versoening en keuses van die hart.
Rommel die Ruimtehondjie
R 130.00
Dis nie maklik om in die ruimte te kom nie, maar met verbeelding, vindingrykheid en beplanning is alles moontlik. Kom ons help Rommel om sy droom te bereik ... om in die ruimte te kom, en dalk tot so ver as die maan.
Rommel se Bouboek
R 50.00
Loer gerus na hierdie oulike boek! https://youtu.be/YqmUu01jnlg
Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)
R 220.00
Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die ta...
Rooi Rose: Kuierkos
R 120.00
In Kuierkos kuier ons saam met ons hartsmense – familie en vriende. Ons hou familiefeeste en vier Moedersdag en hou ’n fyn tee vir ouma, want so word ons herinner aan waar ons vandaan kom. Kuier saam met vriende is ook hoog op die prioriteitslys te wees, want wat is nou lekkerder as om in die winter ’n sop-opskop te hou, in die somer te braai of...
Rooi: Waarom Boelies nie snaaks is nie
R 160.00
Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies, en dit maak hom die skoolboelies se prooi. Hoe help jy jou maat as jy self bang is die boelies kom jou by?
Rooikop, die leeu en die handgranaat, Die
R 150.00
Adele was nog altyd versot op kuns. Dit was haar ding. Maar sedert die begin van die jaar kry sy skielik vrot punte. Dalk hou die nuwe kunsjuffrou nie van haar nie. Hoekom sukkel sy so met haar selfportret vir die volgende klasprojek? Is dit omdat sy haar bos rooi hare en kurwes so verwens? Die afgelope tyd voel dit buitendien of ’n groot hand...
Rooimiere in die broek idoom inkleurboek
R 140.00
Kom kleur saam in! Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op die gras, sit agterstevoor op 'n stoel, klim in die linnekas met 'n flits, of hang onderstebo in 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.
Roosville Raaisels: Die Vlinderdief
R 160.00
Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk. Hierdi...