- Home
- DiskontoBooks
- Afrikaans
DiskontoBooks
Tippie: Vlak R Tippie Boekstel VLAK R
R 400.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avon...
Tippie: Vlak R Tippie doen Wiskunde Boekstel VLAK R
R 550.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is,...
Tjailaresepte 2
R 100.00
Tjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte wat in 2010 verskyn het. Die keer is die tema reis. Elke weeksdag 'tjaila' miljoene RSG-luisteraars saam met die geliefde Amore Bekker wat heerlike, maklike resepte en hartroerende saamrybriewe met hulle deel. In Tjailaresepte 2 kombineer sy verskillende fasette van reis en kos: Daar i...
Tjokkie
R 190.00
Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories..... "Ek's jammer, ek's jammer, ek's jammer, ek's laat, maar ek het geswem tussen mossels en wier. En daar by 'n wrak met 'n skatkis vol goud het ek en 'n meermin gespeel vir 'n uur" Glo jy Tjokkie se storie?
Tjoppie en die muskiet
R 115.00
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar 'n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.
Tjoppie en die skat
R 125.00
Tjoppie is 'n nuuskierige hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Wat kan dit wees? Elke dag is 'n avontuur vir Tjoppie en sy maats. Die Tjoppie-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir peuters en kleuters.
Tjoppie en die tweeling
R 125.00
Tjoppie is 'n nuuskierige hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Elke dag is 'n avontuur vir Tjoppie en sy maats. Die Tjoppie-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir peuters en kleuters.
Tjoppie Se Beisge Dag
R 95.00
It's a new day and the sun is shining. Tjoppie and his friends explore the garden and play in the park. What else will they do?Come and play with Tjoppie, the curious little dog!This playful board book with beautiful illustrations will introduce recognisable things and situations to toddlers and little ones.
Tjoppie sê goeienag
R 95.00
It was a busy day. Tjoppie is getting ready for bed. He tidies up his toys, plays in the bath and reads a bedtime story.Come and say goodnight with Tjoppie, the curious little dog!This playful board book with beautiful illustrations will help toddlers and little ones get ready for bed.
Tjoppie se verjaardag
R 125.00
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is sy verjaardag! Hy kry baie geskenke. Maar saam met wie van sy maats moet hy eerste speel? Dit is tog die lekkerste as almal leer om saam te speel. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.
Toe ons Oneindig was
R 210.00
Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot plan...
Toor met Hoender
R 120.00
Soek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker. Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei. In die boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte...
Toor met Tekeninge: Maklik Stap-vir-Stap
R 130.00
Slyp jou tekenvaardighede, bou jou selfvertroue en lê 'n stewige grondslag vir die ontluikende kunstenaar in jou met die stap-vir-stap instruksies en maklike aanwysings in Toor met Tekeninge! Hierdie boek bevat inligting oor tekenmateriaal, bobaastegnieke om te bemeester, vaardighede wat jy moet oefen en hope tekenwenke!
Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke)
R 80.00
Hierdie smullekker resepte is die toptien van die toptien: die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie. Die resepte is uit duisende inskrywings gekies, gekook, geproe, geskaaf, weer geproe en toe sommer nog 'n slag geproe. Die resultaat van so 'n uitsoekproses is 'n resepteboek wat jou sal help...
Tot Siens, Tommasino
R 30.00
Op veertienjarige ouderdom is die jong Wolfgang Amadeus Mozart op reis saam met sy pa deur Italie om daar Wolfgang se talente aan die adellike howe bekend te stel. In Florence ontmoet die wonderkind - wat tot dusver baie eensaam in al die grootmensgeselskap was - die ewe jong en talentvolle Thomas Linley, afkomstig uit Bath, Engeland. Vir die ee...
Tot siens, Vos en Haas
R 150.00
Lees net hier: "Haai, Vos! Haai, Haas!" Dit is Uil wat so roep. Hy sit in sy boom en wink deur die venster. "Dis snaaks," se Haas. "Baie snaaks," se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-"groeiboek", het die harte van ontelbare eerst...