- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Bybelstories vir Beginners: Jesus gee die mense kos
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder.In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak...
Bybelstories Vir Kinders
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.
Bytjie en Beer
R 50.00
Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap...
Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland
R 80.00
In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van 'n moderne verhaaltjie waarin Ghoempie en Ghoeghoe kinders op 'n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef.
Carmen se Beste Resepte
R 120.00
Carmen Niehaus knows South African food. After 25 cookbooks and 27 years as food editor of Huisgenoot and You magazines, she is one of the country’s most beloved cooks. Carmen has gathered all her favourite recipes and brought them together in one volume. From everyday, stand-by recipes given a new twist, to dishes that are elegant enough to ser...
Chris, Taffie en die Gruwelike Grypdief
R 160.00
Dis 'n woeste stormnag op Bettysbaai. Skielik skree 'n skril stem bo Chris se kop. Sy nekhare rys. 'n Boosaardige bruin oog gluur hom aan.'n Blink lem blits voor sy neus verby ...So ontmoet Chris vir Tawwe Taffie, die dapperste seevaarder aan die kus van Afrika.Klim aan boord vir 'n wilde vaart vol raaisels en dapper dade!
Christine le Roux: Keur 2
R 80.00
In Verborge liefde sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ’n huwelik in naam he, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in Liefdesvallei. Laetitia Jonker bevind haarself in ’n onverwagse en ongemaklike situasie in Uitdraai na Ukuthula. In ’n Hele nuwe mens word Madie drin...
Christine le Roux: Omnibus 8
R 70.00
In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by die besluit betrokke is. In In jou hande le Michelle Judson na ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasse...
Chuck Norris kan deel deur nul
R 80.00
Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir 'n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, 'n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, 'n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder 'n paar Chuck No...
Claude gaan vir goud
R 130.00
Claude het rooimiere! Hy kan nie wag om deel te neem aan die Hengse Groot Sportdag nie. Hy wil die goue beker wen, maar dan beland dit in die kloue van twee skelm skurke. Kan Claude die toernooi red en die beker wen?
Claude hou vakansie
R 130.00
’n Vakansie by die see word ’n asemrowende avontuur toe Claude seerowers ontmoet, op ’n skip rondvaar, en ’n skat ontdek!
Claude in die Kollig
R 130.00
’n Stappie deur die dorp se strate lei tot ’n opskop en ’n stertswaai-avontuur toe Claude sy pad tot in die teater oopdans – tot reg in die kollig!
Claude in die Stad
R 130.00
Claude gaan kuier in die stad waar hy by ’n museum inloer, ’n skelm help vastrek en almal se held word!
Coach jou kind vir die Lewe (Praktiese Gids met CD)
R 140.00
Coach jou kind vir die lewe is 'n praktiese gids propvol idees en oplossings oor hoe jy jou kind kan coach om beter te dink. Dit sal jou help om 'n kind groot te maak wat oplossings soek, passievol leef en met 'n "Ek kan"-gesindheid die lewe vierkantig in die oe wil kyk. Hierdie titel is gerig op ouers en het 'n praktiese aanslag. In 'n gesels...
Coolste Ouma op Aarde, Die
R 80.00
Party Oumas hou van rockmusiek of kan jou leer boomklim. Ander oumas laat jou die lepel aflek as hulle koek bak of kan seerplekke beter soen. Maar een ding is seker: 'n Regte, egte ouma is altyd hope pret!
Corli se Kombuis
R 150.00
Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke: - Lank, lank gelede - Binne ’n uur - So ’n bietjie Frankryk - Kook saam met vriende - Suid-Afrikaans - Of maak dit jou eie … - Klein en fyn - Koek-en-tert-liefdes - Meesterstukke - Lekker vir oulaas. Heerlike resepte wat deeglik beproef is en ge...