- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks

Harry Griesel 5: Die spookmonster
R 225.00
Dit is Halloween in Radysstraat, maar Otto sit alleen by die huis. Selfs Harry Griesel hou hom skaars, want sy nuwe baas by die S.B.I., Rufus Rittelbeen, is baie streng oor kuiertjies in werkstyd. Gelukkig kan oom Archibald nou vir Otto help om sy vermiste ouers op te spoor. Hulle vind uit dat sy ouers deur 'n...

Hart van Ink
R 60.00
Dis buite donker en dynserig van die reen en die vreemdeling is skaars meer as 'n skaduwee. Meggie kan net sy bleek gesig uitmaak. Wie is hierdie vreemdeling en hoekom besluit Meggie se pa hulle moet vlug na die man hom waarsku dat 'n meedoenlose skurk op sy spoor is? Hoekom is die skurk juis agter 'n geheimsinnige boek aan? Meggie kry die antwo...

Hartklop Omnibus 2
R 80.00
In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by die besluit betrokke is. In In jou hande le Michelle Judson na ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasse...

Hartskombuis
R 120.00
Hartskombuis: Boerekos Van Die Anglo-Boereoorlog Tot Vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto’s van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek. Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot ’n magdom gebak. Die skrywers verw...

Hasie soek slaapplek: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud kan Hasie glad nie slaap nie. Lig die flappies en vind uit wie haar so wakker hou.

Hasie van fluweel
R 275.00
Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe 'n speelding "Rêrigw...

Hasie wat aan die slaap wou raak, Die
R 60.00
'n Slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. Die storie oor 'n vaak hasie wat nie kan slaap nie en sy mamma wat hom na Oom Gaap neem vir raad, bevat spesiaal-gestruktureerde sinne en woordkeuses met instruksies vir ouers oor hoe om dit voor te lees en die aksies uit ...

Hasie, hoekom is jou stert so kort?
R 225.00
Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in ...

HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek
R 180.00
Die HAT Afrikaanse Sakwoordeboek bevat sowat 30 000 Afrikaanse woorde en uitdrukkings, duisende voorbeeldsinne en -frases, meer as 300 illustrasies, sinonieme, antonieme, inligting oor die herkoms van woorde, intensiewe vorme, manlike en vroulike vorme, afkortings en terme vir Afrikaans Huistaal (graad 4-12) en Afrikaans Eerste Addisionele Taal ...

HAT Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal
R 490.00
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek. Die eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum. Dié omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die woordeboek sedert die verskynin...

HAT Taal- en Feitegids
R 200.00
Gesaghebbende taalleiding en algemene kennis. 1 000 artikels bied antwoorde op taalprobleme, 6 000 artikels bied feite oor SA en die wereld: lande, mense, plekke, musiek, literatuur, kuns, teater, rolprente, sport en meer. 300 illustrasies. En QR-kodes om via jou selfoon nog meer te ontsluit!

Hekel Teelmotiewe met 'n verskil
R 80.00
Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram, die grootte, die aantal kleure, die moeilikheidsgraad en die volledige patroon. Deur 'n topverkoper-outeur.

Hekselientjie Bonkie Se Eier
R 85.00
Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!

Hekselientjie En Die Draaktrane
R 60.00
Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.

Helde van Suid-Afrika 1
R 135.00
Meet Nelson Mandela, Wolraad Woltemade, Japie Greyling and other brave South African heroes! This book contains six heroic stories that are perfect for beginner readers.

Helde van Suid-Afrika 2
R 135.00
Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Piete...