- Home
- DiskontoBooks
- Afrikaans
DiskontoBooks
Op die maat van Maya
R 200.00
Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil ga...
Op die Plaas Emosiereeks: Flori tel tot 10
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Karamel se bene bewe
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die potjie, gou!
R 199.00
Dit is nie net hasie wat op pad is na die potjie nie, selfs ballerina olifant en kangaroe is deel van die groep! In hierdie rymende potjie-boek word almal na die potjiepartytjie uitgenooi, insluitend die leser! Deur die gewilde illustreerder van die topverkoper-titel ?Raai hoe lief is ek vir jou? Die pragtige Afrikaanse rymvertaling is...
Op die rug van 'n tier
R 200.00
Van daar teen die muur staar die tier se juweelgroen oë na Tom. Sy snorbaarde wikkel. Sy stert swaai. Tom hou asem op. Die tier gee een tree vorentoe. En nog een.... Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery en so begin 'n asemrowende avontuur saam met die einste tier....
Op die Toneel: Stories, reise, stemme
R 290.00
'n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en A...
Op my Planeet
R 290.00
Welkom op n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe n skoonheidskompetisie vir...
Op pad: 'n Reisjoernaal
Free
Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk....
Op Pappa se skouers
R 220.00
Walking to school with Mama, Gogo or Tata is fun. But riding high on Papa’s shoulders is the BEST! On my Papa’s Shoulders invites young readers along on a little boy and his Papa’s walk to school, where they have their own special way of saying goodbye.
Openbaring van die Ewigheid: Die Hel
R 50.00
Hiervoor is jy gebore: Om te skryf en te vertel van die dinge wat Ek jou gewys en vertel het. Want heirdie dinge is waar en getrou. Dit is jou taak om vir die wêreld te sê dat daar 'n hel is en dat Ek, Jesus, deur God gestuur is om mense daarvan te red. Mary Kathryn Baxter is vir veertig opeenvolgende nagte in die gees saam met Jesus na die hel...
Operasie: spinasie-situasie
R 200.00
“Vandag bly jy by die tafel sit totdat elke krieseltjie spinasie op is!” Tomas weet hy kan dit nie eet nie, sy lyf wil nie spinasie hê nie. Maar sy ma staan vas. En uiteindelik gee Tomas oor en eet al die spinasie op sy bord. Toe hy die laaste sluk vat, besef hy egter dadelik dit was ’n fout. ’n Groot fout. Want ’n rilling rol deur sy hele lyf. ...
Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel
R 50.00
Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.
Opwip-Pret: Krokodil, Krokodil, kyk hoe skerp is jou tande!
R 165.00
Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.
Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!
R 165.00
Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.