- Home
- diskontobooks
- Age 10 - 13
diskontobooks
Liefde is nie Tjoklits Nie
R 60.00
Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat al...
Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe
R 145.00
Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op sy agterent gesit en skryf terwyl ’n vrou vir hom kos gemaak, sy klere gewas en sy vuil sokkies agter hom opgetel het. Agter in die klas proes iemand gedemp. My wange word warm en ek weet ek lyk sweerlik weer soos ’n sonry...
Liewe Heksie se groot omnibus
R 360.00
Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is 'n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-O...
Life of Ty: Penguin Problems
R 60.00
Winnie Perry's sweet baby brother, Ty, is the quintessential dreamer, full of big ideas and wacky plans that only a seven-year-old boy could hatch. Whether it's battling the family cat with a Dustbuster or smuggling a baby penguin out of the aquarium, Ty is always in the middle of a well-intended, big-hearted scheme. In the spirit of the Judy Mo...
Little Bunny and other Animal Tales
R 60.00
This delightful collection of animal tales is perfect for sharing at bedtime. As the days grow longer and the flowers blossom, a group of woodland friends go in search of the sun, a young rabbit explores above ground for the first time, and a chick hatches in the wrong nest…
Losprys in Parys
R 250.00
Dienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe? Sy weet dis heel moontlik "koebaai, Eddie" en dit voel vir...
Lotta se lewe (1): Konyne by dosyne
R 220.00
Daar's 'n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: "O, la, la!" maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy is so simpel om elke dag vir haar 'n presentjies te bring. Sy gaan bes...
Lotta se lewe (10): Koalakonsternasie
R 220.00
Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eers een enkele bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat...
Lotta se lewe (11): Slange en Hansworse
R 220.00
Lotta se klas moet 'n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh-Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het...
Lotta se lewe (12): Hoe later, hoe kwaker
R 220.00
Vandat Lotta en Chantelle ’n GRILFLIEK gaan kyk het om ons met die skool se leeskompetisie te help, gebeur daar grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by ouma en oupa gaan bly. Hulle het deesdae ’n SWART KAT en Lotta en Chantelle kry met ’n ...
Lotta se lewe (13): Woef-waff!
R 220.00
Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n NAAR KOL op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer. Leigh-Anne se ma werk by ’n hondesalon, en hulle gaan ook inloer by die DIE...
Lotta se lewe (2): Bendes, swape en skape
R 220.00
Berenice Hoogenhout het ’n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die Glamour Girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hu...
Lotta se lewe (3): Wieg, wurm, wieg
R 220.00
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan o...
Lotta se lewe (4): Haas uit die Hoed
R 220.00
Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en...
Lotta se lewe (5): My Skilpad uit sy dop
R 220.00
Lotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lu...
Lotta se lewe (6): Vent of Vriend?
R 220.00
Daar's 'n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: "O, la, la!" maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy is so simpel om elke dag vir haar 'n presentjies te bring. Sy gaan bes...