- Home
- DiskontoBooks
- Age 10 - 13
DiskontoBooks
SMS'e Skurke en Spinnekoppe
R 70.00
Vier dae in die Bos... Dit is wat vir Lindie voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse Sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin,m is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word! En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie ga...
Smurfs 2: Movie Novelization
R 50.00
The evil wizard Gargamel is up to no good again in this electrifying sequel to The Smurfs. To enhance his magical powers, Gargamel seeks to harness the all-powerful, magical Smurf essence by creating a group of mischievous Smurf-like creatures called the Naughties. But when he discovers that only a secret spell that Smurfette knows can turn the ...
Soene Op ’n Suzuki
R 60.00
Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan a...
Space Brigade and the Petrifying Problem with Princess Petronella, The
R 60.00
"The Space Brigade and the Petrifying Problem with Princess Petronella" is a fun and fantastic inter-galactic adventure...Nicola Berry loves eating All Day Lasagne, is great at writing stories, uses the word 'preposterous' frequently, and longs to escape Mrs Pumpkin's incredibly boring Geography lesson. When Georgio Gorgiosko from Planet Globaga...
Space: Record Breakers
R 100.00
The entire universe is in this book—and budding astronauts and astronomers will be captivated! What planet has the most moons? Who was the first woman in space? Where is the nearest star—and how long would it take to get there? Space can be mind-boggling! These record-breaking facts look at the wonders of the cosmos, and humankind’s exploration ...
Spectacular Holly-Day (Incredible Dadventure 3)
R 70.00
Holly is off on her first international Dadventure!Dad's taking Holly on one of his travel-writing trips - to Malaysia! Holly can't wait to explore all the new sights, sounds and smells Asia has to offer. But Dad has other things in mind . . . Instead of exploring the jungles, he's busy making the most of the free spa and sticking Holly in the d...
Speurder Anika Omnibus (5-in-1)
R 200.00
Kry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wa...
Speurder Kwaaikofski (Omnibus 3-in-1) nr 1
R 230.00
Kwaaikofski is al ’n privaatspeurder vandat hy kan onthou. Selfs as ’n baba het hy elke boublokkie weer gekry, en ook elke lekker wat iewers in die sandput verdwyn het. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep – wat sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – en hy ...
Speurder Kwaaikofski Omnibus 2 (Omnibus 3-in-1)
R 230.00
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski word deur ouens met kaalgeskeerde blou koppe ontvoer, hy vertel hoe sy pad vir...
Speurder Kwaaikofski Omnibus 3 (Omnibus 3-in-1)
R 230.00
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Hierdie keer krap ’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga se luukse m...
Speurder Kwaaikofski Omnibus 4 (Omnibus 3-in-1)
R 230.00
Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurssy hulp in. En in Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot d...
Speurhond Willem en die wilddiewe
R 150.00
Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam. Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer.
Spirit: Untamed (Book of the Film)
R 65.00
The official companion title for Dreamworks' Spirit Untamed movieTeam up with Pru, Abigail and Lucky the PALS as they go on their biggest adventure yet.Headstrong Lucky Prescott, who is forced to move from her big-city home to a small frontier town, where shes a complete fish out of water. But her life is changed forever when she makes new frien...
Spoekie
R 220.00
Hardloop is al wat Spoekie ken vandat sy pa hom en sy ma probeer skiet het. Vasgevang in 'n gewelddadige omgewing vol misdaad word Spoekie 'n moeilikheidmaker wat heeldag weghardloop van sy probleme. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet en 'n plek in die atletiekspan loshardloop … Kan hy uiteindelik sy verlede agterlaat?
Spooksoeker
R 250.00
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ‘n paar spoke wat hóm dophou ... Die boek bevat ‘n aantal spookstories met dieselfde hoofkarakter in al die stories.
Spot 50 Dogs
R 25.00
Learn how to recognise 50 dogs with this pocket-size guide. Colour illustrations of each breed are clearly labelled and accompanied by key information and detailed fact files.