- Home
- DiskontoBooks
- Age 8 - 10
DiskontoBooks
Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband), Die
R 300.00
Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories sa...
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
Klein boek van fantastiese feite, Die
R 50.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kind...
Klein boek van Grappige Gewoontes, Die
R 50.00
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak! Wil jy weet hoe snaaks mense rerig is? Die boek sal jou vertel: Watse jiggie goed party mense eet, Op watse grillerige plekke mense piekniek hou, Hoekom party mense lelike gesigte trek en Hoekom party ...
Klein boek van gruwelike geheime, Die
R 50.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kind...
Klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die
R 50.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde k...
Klein boek van Nog Fantastiese Feite, Die
R 50.00
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak! Wil jy slimmer wees as jou vriende? Hierdie fantastiese boek beantwoord fantastiese vrae soos: Kry robotte seer?, Hoekom word jou roosterbrood bruin?, Is daar aliens?, Hoekom moet jy nie 'n slapende do...
Klein boek van reuserekords, Die
R 50.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde k...
Klein boek van Toweragtige Toertjies, Die
R 50.00
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak! Wou jy nog altyd kulkunsies doen? Verstom jou vriende met hierdie slim toertjies: Laat 'n kaart sweef!, Maak 'n Magnetiese potlood!, Kap 'n piesang middeldeur!, Laat 'n munstuk verwyn! En dis maar ne...
Klein boek van: Skrikwekkende Spoke, Die
R 50.00
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak! Wou jy nog altyd weet of daar spoke is? NATUURLIK! Hier is 'n paar van hulle: Die spook sonder 'n kop, Die spookhond in die Kasteel, die spook wat met sy skip om die Kaap probeer seil het en die spoo...
Kleuterland
R 200.00
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Die stories in die bundel word volgens b...
Klou
R 70.00
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat lyk of hulle dringend hulp nodig het,
Kom ons wees kreatief! Kreatiewe aktiwiteite vir Meisies
R 60.00
Hierdie aktiwiteitsboek is propvol prettige aktiwiteite
KomInPas met Afrikaans: Huistaal
R 340.00
Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. • Afdeling A is ? chronologi...
Kreatiewe Kuns met Toiletrolle (Boek 1)
R 100.00
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!
Kreatiewe Kuns met Toiletrolle (Boek 2)