- Home
- diskontobooks
- Christelik
diskontobooks
Vreugde Kleuter Bybel - Kinders vier Jesus
R 95.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde ...
Vreugde! Kleuters Bybelstories oor die goeie en mooi Jesus
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde...
Vreugde! Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde...
Vreugde! Kleuters Bybelstories oor vertroue in God
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-verv...
Vreugde! Kleuters Bybelstories oor vriendskap
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde...
Vrugte Van Die Gees (1) - Vrede Vreugde Getrouheid
R 89.00
Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”. Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die G...
Vrugte van die Gees: Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing
R 80.00
Vrugte van die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersi...
Vrugte van die Gees: Liefde, Geduld, Vriendelikheid
R 89.00
Die tweede boek in die Vrugte van die Gees-reeks. Elke boek bevat ’n storie, ’n Bybelstorie met ’n boodskap, ’n gebed, ’n Bybelvers en ’n praktiese uitdaging. Saam leer Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen van eienskappe wat die Here graag in hulle lewe wil sien.
Wenners vir Jesus: 101 Dagstukke vir Koningskinders
R 160.00
101 dagstukke wat kinders tussen agt en 12 uitdaag om ’n verskil in die wêreld te maak. God het ’n hart wat brand van liefde vir kinders. Hy het hulle innig lief. So jonk as wat hulle is, het elkeen van hulle ook ’n plek en ’n doel op aarde. Hulle is net so bruikbaar soos volwassenes. In Wenners vir Jesus nooi Johan en Helena Smith elke laersko...
Wonder van die Skepping, Die
R 280.00
Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende past...
Woord Elke dag, Die
R 140.00
Is jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer. DIE WOORD ...
Yes Kids Bible: Stories & Prayers
R 95.00
The YesKids series is based on 2 Corinthians 1:20-22. God’s promises are stamped with a big YES! from Jesus, who is the centre of everything we preach, teach and pray. The YesKids Bible Story series helps children to be YesKids who say a big Yes! to following Jesus. Each story is accompanied by a prayer to help children connect with God and a Ch...