- Home
- diskontobooks
- Fiksie
diskontobooks
Karnaval In Die Dieretuin
R 100.00
Die dieretuin wemel van werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde - almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie? Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroude vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help. Die dieretuin se hekke ,aak al amper oop en voor daardie tyd moet di...
Kas vol monsters
R 250.00
Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak?Denver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!Die Groen HandDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe...
Kat kom terug (Dr. Seuss)
R 185.00
Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.
Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte!, 'n
R 240.00
Wie is die grootste rebelle van almal? Katte, natuurlik! Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik katte is. Hierdie boek vertel die (ware!) verhale en geheime van vurige en kordate katte. Daar is verhale oor katte wat lewens red, katte wat muise in allerlei geskiedkundige geboue soos kerke en teaters vang, katte wat Hollywood-sterre...
Kate in Harmonie
R 90.00
Kom verloor jou hart op ’n perd. Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige...
Kattekwaad
R 115.00
Saggies klap, saggies trap.Een, twee, drie.Rol die bal.Vang die bal.Een, twee, drie.Mietsie en haar boetie, Maans, is twee katjies. Hulle hou daarvan om met hulle bal op die sagte gras te speel. Maar toe Mietsie aan die slaap raak, besluit Maans om oor die muur te spring en iemand te gaan soek wat met hom wil speel. Mietsie word wakker en ontdek...
KEEGAN & SAMIER #2: DIE SOKKER-FIASKO
R 65.00
Keegan en sy vriende gaan speel sokker in die park. Samia, Samier se tweelingsussie, is n regte sokkerster! Maar dan kom Brent Petersen en sy vriende ook park toe en krap alles om...
Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders
R 65.00
Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …Hie...
Keegan en Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie
R 65.00
Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...
Keegan en Samier 4: Die nuwe vriende
R 65.00
Keegan, Samier en Samia gaan speel sokker in die parkie. Daar kry hulle vir Ghielie en sy nefies en saam speel hulle 'n heerlike spel. Samia is 'n uitstekende sokkerspeler! Maar dan kom Brent Petersen daar aan – en hy wil glad nie saam met 'n meisie sokker speel nie! Sal hulle nog steeds almal kan sokker speel of gaan Brent die hele dag...
Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde
R 180.00
Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle ...
Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde
R 180.00
Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgeva...
Kinderland
R 200.00
Kinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en s...
Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie
R 165.00
Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as ...
Kinkels en keuses 2: Die belaglike bak en brou bohaai
R 165.00
Jason wil graag eendag 'n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai! 'n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees? Hoe gaan hy keer dat Minette wen? Veral as hy met ...
Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles
R 175.00
WJ, his sister Mindie, and their best friend Raj, want to dress up in something extraordinary for the school's costume day at the end of Book Week. They have to dress up like characters from their favorite book and decide on The Three Musketeers. But when they come across the perfect accessories for their costumes in a strange antique shop, thin...