- Home
- DiskontoBooks
- Fiksie
DiskontoBooks
Lana en Rakker (5): Vakansie by die See
R 75.00
Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie, Rakker, hou van omkrap ... Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?
Lana en Rakker (6): Rakker se Prettige Kersfees
R 75.00
Lana beplan om saam met Rakker by die diereskuiling se fondsinsameling te gaan sing. Met sy oulike Kersvader-hoed gaan hy beslis baie geld vir liefdadigheid insamel.
Lana en Rakker (7): Rakker word 'n ster!
R 75.00
Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?Lana se maatjie, Lisa, is gekies om in ’n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is ’n adv...
Lana en Rakker (8): Rakker en die troue
R 75.00
Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?Lana en haar sussie gaan blommemeisies op tannie Emma se troue wees. Maar Rakker is baie nuuskierig oor al ...
Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder
R 100.00
Dawie Duif droom daarvan om 'n groot speurder soos sy oupagrootjie te wees. Maar om misdaad op te los is nie so maklik nie. Nadat Dawie 'n dief laat wegkom en per ongeluk die bewyse opeet, gee hy byna moed op.Maar dan word hy en sy maat, Muis, 'n tweede kans gegun. Sal hulle al die raaisels kan oplos?
Langer Leesboeke: Die Spook Trein
R 100.00
Dirk is mal oor treine. Wanneer hy en sy ma by ’n ou stasiehuis intrek, is dit ’n droom wat waar word! Hy is selfs meer verbaas toe ’n antieke treinsinjaal een nag flikker en begin lewe kry ... en ’n spookagtige trein verby sy venster stoom. Waarheen is dit op pad? En nog belangriker, sal dit ooit lank genoeg stop vir Dirk om uit te vind?
Langer Leesboeke: Nêrenslaan
R 100.00
Niemand kan die raaisel van Nêrenslaan oplos nie. Maak nie saak hoe ver iemand met die laan afstap nie, die pad draai net weer terug na sy begin. Wanneer Dewald per ongeluk ’n padkaart wat aan die knorrige meneer Suurboom behoort, ontdek, draai sy hele wêreld onderstebo. Lei Nêrenslaan tog iewers heen?
Langer Leesboeke: Piet Padda
R 100.00
Piet is die heel eerste padda wat deur tyd kan reis! Maar hy is gestrand in antieke Griekeland nadat ’n T-Rex sy tydspringer breek. Sy nuwe vriend Linus en ’n beroemde wetenskaplike help om sy tydspringer reg te maak. Kry hy dit reg om die toekoms in te spring en dit weer terug huis toe te maak?
Lappop, Die
R 115.00
Iemand het ’n lappop op ’n ashoop weggegooi, sy was gedaan en stukkend, verbleek en nie meer mooi nie. Op die ashoop hoor sy stemme praat en dié verwelkom haar. Maar o, ellende, toe sy kyk, wat sien die lappop daar? Net ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen, ’n grammofoonplaat en ’n kous sonder maat, net ’n leë bottel bier, ’n verlepte angelie...
Laura se Ster
R 100.00
Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief...
Laura se Sterrereis
R 100.00
Elkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdi...
Lea lief apies 3: Grypdiewe en gevaar
R 120.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwin...
Lea lief Honde 2: Hik hik hoera!
R 120.00
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins. Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te...
Lea lief Muisvalle en Maan-Melkskommels 4
R 120.00
Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea het drie probleme. 1. Iets of iemand is besig om die uile dood te maak. 2. Daar is 'n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp. 3. Hazel en Nikita stel meer in die cool nuwe restaurant belang as om vir Lea met die diere te he...
Lea Lief Seeskilpaaie 1: Avonture by die Akwarium
R 110.00
Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probee...
Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10
R 450.00
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstu...