- Home
- DiskontoBooks
- Fiksie
DiskontoBooks
Nicole & Appelliefie Die Heel Beste Geskenk
R 100.00
Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie...
Nicole & Appelliefie Die Nuwe Maat
R 100.00
Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein dogtertjies, mevrou Carboni en haar kleinseun Luca met sy rekenaar en kitaar, die veearts en haar ontvangsdame, Simon in die rolstoel, en die busbes...
Nina en die crazy klere
R 210.00
"Geen speurdramas nie, hoor!" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-...
Nog 13 Spookstories
R 240.00
Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laa...
Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1
R 120.00
Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...
Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 2
R 120.00
Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...
Nova 2-in-1 Omnibus 2
R 250.00
Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie. Daar is geheime op Nova - gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens - en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende...
Nova Omnibus 1 (3-in-1)
R 270.00
By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy allerlei geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke ...
Nuuskierige Kameelperdjie, Die
R 40.00
Reuse watervalle, kreatiewe heuningbye, asemrowendeavonture en nog meer! Auddry Amaka het daarvan gedroom om Wonderwêreld-land toe te gaan. Maat toe haar droom waar word, moet Audrey en haar maatjies 'n belangrike besluit neem. Trek jou stapskoene aan en kom saam met Audrey terwyl sy leer hoe belangrik dit is om gehoorsaam en verantwoordelik te...
Nuwe Afrikaanse prosaboek
R 405.00
Celebrating diversity, Die nuwe Afrikaanse prosaboek includes classic short stories by well-known authors as well as hitherto unpublished work by new voices. The collection is inspired by the father of the Sestigers, Jan Rabie, whose sometimes absurd, sometimes philosophical, sometimes political short "proze" reshaped the contours of Afrikaans l...
Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus
R 275.00
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.
Nuwe Kinderverseboek
R 410.00
Nuwe Kinderverseboek, compiled by Riana Scheepers and Suzette Kotze-Myburgh, is the latest, most enjoyable, and most exciting collection of children's verse in Afrikaans! It offers more than 300 poems written especially for the Afrikaans child of the 21st century. is the latest, most enjoyable, and most exciting collection of children's verse in...
Olifant wat bang was, Die
R 125.00
Olifant kan nie sy ma kry nie, en skielik word die bos 'n vreesaanjaende plek vol spokerige geluide en donker vorms. Maar dan ontmoet hy 'n verlore luiperd. Hoe gaan die twee bang maats die pad huis toe kry?
Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou Raak, Die
R 60.00
'n Slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak...
Olivia se olifant
R 145.00
Toe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word, verwag sy glad nie om ’n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Olivia se olifant is ’n betowerende storie oor ’n ongewone vriendskap tussen ’n dogtertjie en haar olifant.
Om jou te Ken
R 180.00
Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...