- Home
- diskontobooks
- Fiksie
diskontobooks
Ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas
R 160.00
Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture ...
Ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster
R 160.00
Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture w...
Wat 'n Ramp! Breinslym
R 80.00
Stille Waters is ’n vaal, vervelige dorpie. Maar toe ’n eksperiment op ’n dag in profes-sor Pompelmoes se wetenskapklas ontplof en een van die kinders vol grillerige slym spat, het dit onverwagse gevolge. Zombies duik skielik oral op – desperaat om aan breeeiiins te smul!
Wat 'n Ramp! Doktor de Goede en die Hipno-Zirtser
R 80.00
’n Mal wetenskaplike werk aan ’n nare plan om die wêreld oor te neem met sy tuisgemaakte breinspoel-toestel! Is Sam, Arty en Emmie dapper genoeg om wéér die dorp te red?
Wat 'n Ramp! Nag van die Vlieende Piering
R 80.00
Henk, Devon en Emmie het nog skaars herstel van hul vorige avontuur – en nou word hul slaperige dorpie deur ruimtewesens oorgeneem! Henk, Devon en Emmie ’n plan maak om die dorp te red. Jip, al weer.
Wat maak so: Plaasdiere
R 40.00
Watter geluid maak ’n koei? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.
Wat maak so: Troeteldiere
R 40.00
Watter geluid maak ’n kat? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.
Wat maak so: Wilde Diere
R 40.00
Watter geluid maak 'n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.
Wat maak so: Wouddiere
R 40.00
Watter geluid maak 'n uil? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.
Wat Werner doen met sy Drie Miljoen
R 230.00
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die drie seuns om regtig elkeen ’n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om “roomys” te koop, e...
Wat’s jou storie? Watermonster
R 160.00
’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur...
Wian Verwey het 'n Crush op my
R 80.00
Wian Verwey het 'n crush op my. En ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Elke keer as ek daaraan dink, kan ek nie help om te glimlag nie, want dit klink soos die titel van een van daardie Afrikaanse liedjies waarin als rym.
Wie skrik vir Wortel Wolf?
R 180.00
Three well-known fairytales have been turned on their head in this beginner reader. We meet Wortel Wolf, the main character in The three little pigs, Red Riding Hood and The boy who cried Wolf. Three little pigs move in and Wortel decides the neigbourly thing to do is to introduce himself. He meets a distraught Red Riding Hood in the forest and...
Wie's jy, mnr Slym?
R 210.00
Morne is die maatjie wat altyd eenkant op die speelgrond sit terwyl die ander maats heerlik speel. Hy word meer hartseer en eensaam by die dag! Sy verbeeldingsmaat, Mnr Slym, sien dit raak en beraam 'n plan om hom weer gelukkig te maak. Want vriende moet daar wees vir mekaar! ...
Wilde Wikus!
R 160.00
'n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar 'n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand 'n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico h...
Wilde, woeste woud ('n Opwip-storieboek)
R 80.00
Kom speel saam in die woud en ontdek al die vriendelike dieremaats in hierdie opwindende opwip-storieboek! Vind uit wie kruip in die watergat weg, kyk hoe die apies aan die takke rondswaai, en vlieg saam met Papegaai tussen die bome rond. 'n Oulike rymstorie en reuse-opwipprente van diere verseker dat Wilde, woeste woud sommer gou-gou ’n gunstel...