- Home
- DiskontoBooks
- Fiksie
DiskontoBooks
Wildernis
R 150.00
Die Eerste Wereldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word. Wil...
Wilna Adriaanse Omnibus 1
R 80.00
Georgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in ’n Ongewone belegging. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie. Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in Alleenvlug. Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om ...
Wiskunde gee my Maagpyn
R 180.00
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” ...
Wolfgang Amadeus Muis
R 50.00
In Philip de Vos se aweregse humoristiese styl word die verhaal vertel van die haarlose klein babamuisie wat een aand heel toevallig die naam Wolfgang Amadeus gekry het. Maar dit was dieselfde aand dat die Wonderwerk (Oupa se stel valstande, maar dit weet die muise natuurlik nie!) tussen die muise opgedaag het, en Wolfgang Amadeus sy talent in d...
Wonderlike ware Dierestories
R 220.00
Maak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het. Volg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete. Ontmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het. En skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het. Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat...
Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly
R 95.00
Hierdie boek verduidelik wat 'n virus is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, hoe om hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat 'n virus versprei. Die boek is saamgestel om op 'n gerusstell...
Woud van Sneeu en Ys, Die
R 260.00
“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menet...
Wouter en die eienaardige eilandavontuur
R 120.00
Wouter se ma en pa is dapper verkenners wat die wereld met hulle woon-waar-jy-wil-wa verken. Danksy hulle is die Verlore Stad van Novasynouw nie meer verlore nie; en die Raaisel van die Skorriemorrie-moerasse is opgelos.
Wurmpastei
R 100.00
Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap? Wat ruik erger as ’n vrot eier? Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk. Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!
Z is vir Zackie (Boekpak 1) 5 in 1
R 320.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend,...
Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1
R 320.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vri...
Z is vir Zackie: Die Dieretuin-Dag
R 60.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeil...
Z is vir Zackie: Die Paddapoets

Z is vir Zackie: Die Pretpark

Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies
R 60.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan 'n kaskar-resies hou. Hulle kan ni...
Z is vir Zackie: Die Slymerige Slakke