- Home
- DiskontoBooks
- Kinders
DiskontoBooks
Bang beer
R 80.00
Ontmoet ’n dapper klein hasie … en ’n groot, bang beer!In die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!Met skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote.Sy kwaai oë sal jou laat ril en laat grilen dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!Klein Ben is ’n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe ga...
Barbie En Die Geheime Deur: Luukse Inkleurboek
R 35.00
Prinses Alexa is baie lief daarvoor om te lees. Op 'n dag word sy weggevoer tot binne-in 'n storieboek. Sy bevind haar in 'n land van betowering en verander in 'n heldin!
Bastian Blom en die gillende Geraamte 2edruk
R 150.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou brille, • posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net...
Bastian Blom en die magtige moerasmonster 2e druk
R 150.00
Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde dinge in sy pa se antiekwinkel gebeur. Maar dis die eerste keer dat daar geheimsinnige, nat voetspore verskyn. En Bastian is seker dit het iets te doen met die outydse rolprentkamera wat sy pa gekoop het ...
Bastian Blom en die pratende portret 2e Uitgawe
R 170.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: alstande; ou brille; posseels met vlermuise op (Hy het nog net dertie...
Bastian Blom en die woedende weerwolf 2e Uitgawe
R 150.00
Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik. Maar hierdie keer is daar 'n harige besoeker wat vir die volmaan tjank.....
Begin jou eie Groentetuin
R 390.00
Om jou eie groente en kruie te kweek is ’n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span – van waterbesparing en permakultuur tot biodi...
Bella & Ben: Ben se eerste dag
R 180.00
Ben se eerste dag: 'n storie oor dapper weesKan Bella vir Ben help om dapper te wees op sy eerste dag by die kleuterskool?Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, 'n wiel wat kan draai en 'n skattige uitvou-hart aan die einde.
Bella & Ben: Is Ons Al Amper Daar?
R 180.00
Kan Bella en Ben geduldig wag terwyl hulle strand toe ry? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.
Bella & Ben: Waar Is Teddie?
R 180.00
Kan Bella en Ben geduldig wag terwyl hulle strand toe ry? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.
Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma
R 150.00
Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?
Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa
R 150.00
Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa's? vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so 'n bietjie, Pappa maak 'n plan!
Bella en Ben: Die Partytjie
R 180.00
Die partytjie: ’n storie oor beurte maak Kan Ben vir Bella help om die beste verjaarsdagpartytjie ooit te hê deur te leer om beurte te maak? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.
Ben breek weg
R 190.00
What would you do if your life is suddenly turned on its head and you feel like things will never be "normal" again? In his city school Ben's life revolves around cricket. Dumped with his grandparents on the farm, he doesn't know anything about livestock or pastures. And when will he see his parents again? Ben and his best friend Alvin had high ...
Ben en die Boelies
R 190.00
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensiti...
Ben En Die Groot Toets
R 190.00
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed.Zuleka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar ...