- Home
- DiskontoBooks
- Kinders
DiskontoBooks
Wonder van Leer: Ontdek Ruimte
R 60.00
Met sy boeiende illustrasies, gedetailleerde ontledings van sleutelfeite en fassinerende inligting is hierdie boek propvol wetenswaardighede en pret.
Wonderlike ware Dierestories
R 220.00
Maak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het. Volg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete. Ontmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het. En skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het. Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat...
Wonders van die woud
R 120.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die ...
Woord slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!
R 140.00
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak! Van die aktiwiteite in hierdie boe...
Woordsoek Jaar 1: Boek 1
R 35.00
Elke legkaart / raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.
Woordsoek Jaar 1: Boek 2

Woordsoek Jaar 1: Boek 3

Woordsoek Jaar 2: Boek 1

Woordsoek Jaar 2: Boek 2

Woordsoek Jaar 2: Boek 3

Woordsoek Jaar 3: Boek 1
R 35.00
6009653401602
Woordsoek Jaar 3: Boek 2
R 35.00
Elke legkaart / raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.
Woordsoek Jaar 3: Boek 3

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly
R 95.00
Hierdie boek verduidelik wat 'n virus is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, hoe om hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat 'n virus versprei. Die boek is saamgestel om op 'n gerusstell...
Woud van Sneeu en Ys, Die
R 260.00
“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menet...
Wouter en die eienaardige eilandavontuur
R 120.00
Wouter se ma en pa is dapper verkenners wat die wereld met hulle woon-waar-jy-wil-wa verken. Danksy hulle is die Verlore Stad van Novasynouw nie meer verlore nie; en die Raaisel van die Skorriemorrie-moerasse is opgelos.