- Home
- diskontobooks
- Kinders
diskontobooks
Boomhuis Met 91 Vloere, Die
R 250.00
Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit!
Boosaardige broers Botha, Die
R 150.00
Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels - manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar's iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy's glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit 'n dier sal skiet, is met 'n kamera. Bulelani is klein, maar as jy nie sterk is nie, moet jy slim wees. Vera...
Borrel & Bars: 'n Bybelse Eksperimentboek
R 90.00
Gaan op ’n avontuur met die skuimende, borrelende eksperimente in hierdie boek wat die wetenskap van die Bybel vir jong lesers verduidelik. Pas die Bybel en die wetenskap bymekaar? Ja! Hierdie boek wys kinders hoe wonderlik God en sy skepping is aan die hand van oulike ouderdomsgepaste wetenskapeksperimente wat by die huis, skool of by kerkkam...
Borrelgom
R 235.00
Bea Malan, a.k.a. Queen Bea, is shocked when her parents get divorced and she and her mom move to Johannesburg. Now she finds herself in a city she doesn't know and a school she doesn't understand. But as Bea's secret starts weighing heavier on her, she moves closer to letting new people - and things - into her life. She is far from ready to dan...
Branderjaer
R 250.00
Deidre Anker se lewe is veilig, onder beheer. Daar is ’n plan vir haar toekoms. Sy het egter nie op Louw Swanepoel gebargain nie. Louw is een van dáárdie ouens. Die ou met die looks, met die guns van die onderwysers. Die ou wat homself in stormwaters sal gooi vir ’n gevaarlike brander of selfs teen ’n krans sal...
Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)
R 290.00
Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend: -Verbetering van aandag, a...
Briljant!
R 290.00
Opwindende eksperimente wat jy buite kan doen!Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe ...
Buitenste ruimte Plakkerboek
R 130.00
ʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaa...
Buksie en Bella
R 80.00
Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont! Hierdie pragtig geïllustreerde prenteboek is ’n ritmiese viering van die prettige, liefdevolle band tussen ’n baba en ’n hondjie. In die klein rooi huis duik Buksie die hondjie onder die tafel in. Hy wag en kyk en wag nog ’n bietji...
Bullebakke: Episode 1
R 150.00
Ontmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net ... GOOR. MAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie. En hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wo...
Bullebakke: Episode 2
R 150.00
10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub. Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie...
Bullebakke: Episode 3
R 150.00
Vandag is 'n baie slegte dag vir die Bullebakke! Mnr Wolf en sy bende wat so hard probeer om goeie ouens te wees, het 'n rukkie gelede met die verkeerde Marmotjie gelol. En hierdie nare klein donsklos wil nou wraak neem. Sal die Bak Bulle Klub dit oorleef? Sal hulle helde wees? Miskien as hulle ophou om mekaar te probeer opeet..... Maak gereed v...
Bullebakke: Episode 4
R 150.00
Marmelade, die bose marmotjie, het die hele wêreld in gevaar gedompel met behulp van sy weermag van zombie-katjies! Die Bullebakke sien dit as nog 'n geleentheid om hulle heldhaftigheid te bewys. Gelukkig voer hulle nie alleen die stryd teen die wollerige miaau-monsters nie. Hulle nuutste lid is nie net mooi nie (ja, Meneer Wolf kan sy oë nie v...
Bullebakke: Episode 5
R 150.00
Daar is slegte nuus en goeie nuus ... Die wêreld gaan eindig, MAAR die Bullebakke is hier om dit te keer! Dit beteken hulle sal net 'n vuurpyl moet “leen”, en daar is miskien iets kriewelrigs in die ruimtepakke ... en mnr. Piranha het moontlik te veel burrito's geëet ... Maar nou ja, dit kan tog nie so erg wees nie? Of ? Die dapper helde is op ...
Bullebakke: Episode 6
R 150.00
Die Bullebakke is nou in die buitenste ruimte. En hulle verdwyn een na die ander!! ’n Gruwelike ruimtewese met vreeslik baie tande en heeltemal te veel boude raap hulle een vir een op! Is dit die einde vir die goeie ouens wat so graag helde wou wees?
Bullebakke: Episode 7
R 150.00
Die Bullebakke het die ruimtewesens ontkom deur een of ander knoppie – OEPS – te druk! En het in die tyd van die dinosourusse beland! Ja, julle het reg gehoor! Die helde word deur dinourusse gejag ... Maar wie moet nou eintlik bang wees vir wie?