- Home
- DiskontoBooks
- Kinders
DiskontoBooks
By die Dieretuin Klankboek
R 295.00
Brul! Knaag! Trompetter! leer alles oor diere met hierdie raserige feit-gevulde boek. Met 10 prettige klanke en maklik-om-te-gebruik gevormde sleutels, is hierdie boek die perfekte manier om die diereyk te ontdek.
Bybel Speurder (Soek en vind)
R 65.00
Is jy n bobaasspeurder? Het jy arendsoe? Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van die tyd wat Jesus op aarde was. Jy sal ure van pret he terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek. Toets jou vermoe om dinge wat ander miskyk raak te sien en beleef van die grootste gebeurtenisse in die lewe van Jesus.
Bybeldagboek vir Meisies
R 150.00
’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is Go...
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
R 260.00
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwer...
Bybelstories vir Beginners: Adam en Eva in die Tuin
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvla...
Bybelstories vir Beginners: Baba Moses en die Prinses
R 35.00
Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefd...
Bybelstories vir Beginners: Ester en die Koning
R 35.00
Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefd...
Bybelstories vir Beginners: Jesus gee die mense kos
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder.In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak...
Bybelstories Vir Kinders
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.
Bytjie en Beer
R 50.00
Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap...
Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland
R 80.00
In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van 'n moderne verhaaltjie waarin Ghoempie en Ghoeghoe kinders op 'n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef.
Chris, Taffie en die Gruwelike Grypdief
R 160.00
Dis 'n woeste stormnag op Bettysbaai. Skielik skree 'n skril stem bo Chris se kop. Sy nekhare rys. 'n Boosaardige bruin oog gluur hom aan.'n Blink lem blits voor sy neus verby ...So ontmoet Chris vir Tawwe Taffie, die dapperste seevaarder aan die kus van Afrika.Klim aan boord vir 'n wilde vaart vol raaisels en dapper dade!
Chuck Norris kan deel deur nul
R 80.00
Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir 'n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, 'n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, 'n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder 'n paar Chuck No...
Claude gaan vir goud
R 130.00
Claude het rooimiere! Hy kan nie wag om deel te neem aan die Hengse Groot Sportdag nie. Hy wil die goue beker wen, maar dan beland dit in die kloue van twee skelm skurke. Kan Claude die toernooi red en die beker wen?
Claude hou vakansie
R 130.00
’n Vakansie by die see word ’n asemrowende avontuur toe Claude seerowers ontmoet, op ’n skip rondvaar, en ’n skat ontdek!
Claude in die Kollig
R 130.00
’n Stappie deur die dorp se strate lei tot ’n opskop en ’n stertswaai-avontuur toe Claude sy pad tot in die teater oopdans – tot reg in die kollig!