- Home
- diskontobooks
- Kinders
diskontobooks
Ek is GAAF
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is GELUKKIG

Ek is KALM

Ek kan nou Lees: Avontuurstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met avontuurstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit.
Ek kan nou Lees: Betowerende Kortverhale
R 90.00
Hierdie pragtige, geillustreerde boek met oulike kortverhale, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories sal u kind se woordeskat uitbrei.
Ek kan nou Lees: Dierestories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met dierestories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Oulike Kortverhale
R 90.00
Hierdie pragtige boek met oulike kortverhale daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Plaasstories
R 70.00
Hierdie pragtige boek met plaasstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Prinsesstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met prinsesstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit.
Ek kan nou Lees: Slaaptydstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met oulike slaaptydstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Sprokies
R 90.00
Hierdie pragtige boek met sprokiess daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan vlieg!
R 130.00
’n Klein pikkewyn sien al die voëls in die lug en wil soos hulle vlieg. Pikkewyn probeer als wat hy kan – maar sonder sukses. Maar kort voor lank leer hy by sy pa dat hy kan vlieg – onderwater! Pikkewyne is gewilde onderwerpe vir prenteboeke, maar Ek kan vlieg is opvallend vir die sjarme en emosionele impak daarvan. Klein Pikkewyn wil vreeslik...
Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg
R 60.00
'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek! ...
Ek lees self 10 Jakkals en Wolf in boer se kraal
R 60.00
'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek! ...
Ek lees self 11 Jakkals en Wolf bou huis
R 60.00
'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek! ...
Ek lees self 12 Jakkals en Wolf en die klip