- Home
- DiskontoBooks
- Kinders
DiskontoBooks
Inkleurboek: Getalle Pretreeks
R 50.00
Kom kleur lekker in!
Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte
R 250.00
Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenska...
Ivoor: Terug op Dodelike Spore
R 360.00
Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere elemen...
Ja! Kleuter Bybel - Stories & Gebede
R 95.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat, en 'n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter se 'n groot Ja! om Jesus te volg en om 'n goeie en gelukkige lewe te ...
Ja!Kleuter Aktiwiteit & Gebed Boek
R 20.00
Jan de Wet se Ja!Kleuter Bybel Aktiwiteits & Gebedsboek. Ideaak vir enige kleuter!
Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek
R 180.00
Die GROOTSTE versameling KLOP-KLOP-grappe NOG OOIT IN AFRIKAANS! Hierdie boek sal vir jou en jou maats maagpyn gee van die lag! Boonop bevat die boek prettige illustrasies. Dit is die perfekte aankoop om vir enige kind ure lank besig te hou! Klop-klop. Wie’s daar? Kamele. Kamele wie? Kamele hare, dis amper tyd vir skool.
Jakkals en Wolf (sagteband)
R 195.00
Dit is nie net Wolf wat onder Jakkals se streke deurloop nie, maar die ganse diereryk - van koning Leeu tot die kleinste diertjie ry aan die pen. Niemand is bestand teen die uitgeslape Jakkals se poetse nie, en die een wat hom probeer terugkry, kom steeds die slegste daarvan af. Maar soms loop Jakkals tog sy ...
Jakkals en Wolf bundel
R 230.00
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustr...
Jamie en Sabastiaan Omnibus
R 270.00
Jamie en Sebastiaan is terug in 'n fantastiese omnibus Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met 'n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat - van noue ontkomings uit die hande van 'n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na di...
Jan Braai Junior (Afrikaans)
R 210.00
Jan Braai Junior is 'n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet. Jan Braai is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor die onderwerp van braai gevoer ...
Jan Braai Junior - In die Kombuis
R 250.00
Jan Braai Junior In die kombuis is ’n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stapvir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy ’n lewenslange reis aa...
Jani Jonker Gloei In Die Donker
R 180.00
Een aand, terwyl Jani Jonker vuurvliegies jag, word sy verras deur ʼn besonder helder vuurvliegie. Maar toe die vuurvliegie haar byt, is sy minder beïndruk. Daardie aand in die bed gebeur ʼn vreemde ding. Jani begin in die donker glim! Sy besef sy gaan die bespotting van die skool wees. Hoe gaan sy die geheim vir haar klasmaats wegsteek? Wat sal...
Jason en die Boekwurm
R 100.00
Jason se ma het vir hom ’n boek gekoop. Die boek lê op die eetkamertafel. Maar Jason gaan dit beslis nie lees nie. O nee, hy het baie beter dinge om te doen. Maar dan seil ’n astrante bont wurm egter onverwags uit die boek ... en Jason word deel van ’n prettige storie-avontuur! ’n Lekker avontuurbelaaide leesboek vir beginners, met volkleur-ill...
Jasper: Krisis Op Skool
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Jasper: My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary
R 150.00
'n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. A first thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful rhymes support the famili...
Jasper: Wat 'n Diep Duik
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.