Free National Shipping on Orders over R500!

DiskontoBooks

Sort by:
Filter
Sold Out
{"id":4461373948015,"title":"Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou Raak, Die","handle":"olifantjie-wat-aan-die-slaap-wou-raak-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection itemprop=\"description\" class=\"item-details-description\"\u003e\u003cspan\u003e'n Slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. \u003c\/span\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eDie hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak om te gaan slaap. In die towerwoud beleef strelende en kalmerende dinge saam met Alie wat hulle help om te ontspan en aan die slaap te raak. Jy kan nou ook beheer neem van bedtyd en sorg dat dit ’n vreedsame en liefdevolle afsluiting van jou kind se dag word!\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e","published_at":"2020-05-19T17:21:41+02:00","created_at":"2020-05-19T17:21:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31609024741487,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Carl Ehrlin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou Raak, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":165,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798174947","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieOlifantwatnieaandieslaapwouraak.jpg?v=1589901729"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieOlifantwatnieaandieslaapwouraak.jpg?v=1589901729","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219865620591,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.708,"height":500,"width":354,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieOlifantwatnieaandieslaapwouraak.jpg?v=1589901729"},"aspect_ratio":0.708,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieOlifantwatnieaandieslaapwouraak.jpg?v=1589901729","width":354}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection itemprop=\"description\" class=\"item-details-description\"\u003e\u003cspan\u003e'n Slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. \u003c\/span\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eDie hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak om te gaan slaap. In die towerwoud beleef strelende en kalmerende dinge saam met Alie wat hulle help om te ontspan en aan die slaap te raak. Jy kan nou ook beheer neem van bedtyd en sorg dat dit ’n vreedsame en liefdevolle afsluiting van jou kind se dag word!\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e"}
Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou Raak, Die

Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou Raak, Die

R 60.00

'n Slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak.  Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak...


More Info
Sold Out
Olivia se olifant

Soft Cover

R 145.00
{"id":4473221349487,"title":"Olivia se olifant","handle":"olivia-se-olifant","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eToe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word, verwag sy glad nie om ’n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Olivia se olifant is ’n betowerende storie oor ’n ongewone vriendskap tussen ’n dogtertjie en haar olifant.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-29T13:14:11+02:00","created_at":"2020-05-29T13:14:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":14500,"price_min":14500,"price_max":14500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31660849365103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sylvia Bishop","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Olivia se olifant","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14500,"weight":152,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380088","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OliviaseOlifant.jpg?v=1590750896"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OliviaseOlifant.jpg?v=1590750896","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270406983791,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OliviaseOlifant.jpg?v=1590750896"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OliviaseOlifant.jpg?v=1590750896","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eToe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word, verwag sy glad nie om ’n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Olivia se olifant is ’n betowerende storie oor ’n ongewone vriendskap tussen ’n dogtertjie en haar olifant.\u003c\/span\u003e"}
Olivia se olifant

Olivia se olifant

R 145.00

Toe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word, verwag sy glad nie om ’n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Olivia se olifant is ’n betowerende storie oor ’n ongewone vriendskap tussen ’n dogtertjie en haar olifant.


More Info
Om jou te Ken

Soft Cover

R 180.00
{"id":7641539772588,"title":"Om jou te Ken","handle":"om-jou-te-ken","description":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:03:17+02:00","created_at":"2023-06-15T12:03:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609639653548,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clifferdene Norton","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Om jou te Ken","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250769","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249371738284,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":538,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423"},"aspect_ratio":0.651,"height":538,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e"}
Om jou te Ken

Om jou te Ken

R 180.00

Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...


More Info
Om te Dans

Soft Cover

R 200.00
{"id":4527795863663,"title":"Om te Dans","handle":"om-te-dans","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkaars drie maande terug was Lisa se lewe nog normaal. Hulle was ’n gesin, sy het vriende gehad en sy het geléwe vir ballet.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar toe verander alles in ’n oogwink.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNá die bom bars, gaan haar ma vir drie maande oorsee, en Lisa moet by haar eksentrieke ouma gaan bly wat pienk tekkies dra en glo in lysies maak. Sy moet probeer aanpas in ’n nuwe skool waar alles onbekend is. En sy moet probeer vrede maak met wat gebeur het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLisa is nie seker of sy kans sien vir hierdie nuwe begin nie. ’n Mens kan tog nie ’n delete-knoppie druk en al die aaklige dinge in jou lewe uitvee nie. Boonop is sy vasbeslote om nóóit weer te dans nie. En sy weier om met haar pa te praat, ná wat daardie vreeslike dag gebeur het ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie enigste ligpunt is Jaco, haar ouma se buurseun met die donker oë, wat sy kort voor lank beter leer ken. Maar dit lyk of iemand daarop uit is om dinge vir haar en Jaco moeilik te maak. Sal Lisa die moed kan bymekaarskraap om weer alleen op ’n verhoog te stap en die wêreld in die oë te kyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Vars, boeiende debuutroman vir tieners oor die opdraandes én die lekkertes van grootword.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T10:33:51+02:00","created_at":"2020-08-25T10:33:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969326071919,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Noreen Nolte","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Om te Dans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":185,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380194","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OmteDans.jpg?v=1598344538"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OmteDans.jpg?v=1598344538","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624234405999,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":511,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OmteDans.jpg?v=1598344538"},"aspect_ratio":0.646,"height":511,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OmteDans.jpg?v=1598344538","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkaars drie maande terug was Lisa se lewe nog normaal. Hulle was ’n gesin, sy het vriende gehad en sy het geléwe vir ballet.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar toe verander alles in ’n oogwink.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNá die bom bars, gaan haar ma vir drie maande oorsee, en Lisa moet by haar eksentrieke ouma gaan bly wat pienk tekkies dra en glo in lysies maak. Sy moet probeer aanpas in ’n nuwe skool waar alles onbekend is. En sy moet probeer vrede maak met wat gebeur het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLisa is nie seker of sy kans sien vir hierdie nuwe begin nie. ’n Mens kan tog nie ’n delete-knoppie druk en al die aaklige dinge in jou lewe uitvee nie. Boonop is sy vasbeslote om nóóit weer te dans nie. En sy weier om met haar pa te praat, ná wat daardie vreeslike dag gebeur het ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie enigste ligpunt is Jaco, haar ouma se buurseun met die donker oë, wat sy kort voor lank beter leer ken. Maar dit lyk of iemand daarop uit is om dinge vir haar en Jaco moeilik te maak. Sal Lisa die moed kan bymekaarskraap om weer alleen op ’n verhoog te stap en die wêreld in die oë te kyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Vars, boeiende debuutroman vir tieners oor die opdraandes én die lekkertes van grootword.\u003c\/p\u003e"}
Om te Dans

Om te Dans

R 200.00

Skaars drie maande terug was Lisa se lewe nog normaal. Hulle was ’n gesin, sy het vriende gehad en sy het geléwe vir ballet. Maar toe verander alles in ’n oogwink. Ná die bom bars, gaan haar ma vir drie maande oorsee, en Lisa moet by haar eksentrieke ouma gaan bly wat pienk tekkies dra en glo in lysies maak. Sy moet probeer aanpas in ’n nuwe sk...


More Info
{"id":7090981109932,"title":"Omdat ek so lief is vir jou","handle":"omdat-ek-so-lief-is-vir-jou","description":"Ysie ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe om 'n sneeuvlokkie te smaak, dat die wind kan streel en byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is. Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die belangrikste vraag ken hy goed....","published_at":"2021-12-01T15:38:02+02:00","created_at":"2021-12-01T15:38:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40875795382444,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Guido van Genechten","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Omdat ek so lief is vir jou","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193874","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Omdateksoliefisvirjou.jpg?v=1638365881"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Omdateksoliefisvirjou.jpg?v=1638365881","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23572642496684,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.697,"height":499,"width":348,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Omdateksoliefisvirjou.jpg?v=1638365881"},"aspect_ratio":0.697,"height":499,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Omdateksoliefisvirjou.jpg?v=1638365881","width":348}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Ysie ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe om 'n sneeuvlokkie te smaak, dat die wind kan streel en byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is. Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die belangrikste vraag ken hy goed...."}
Omdat ek so lief is vir jou

Omdat ek so lief is vir jou

R 160.00

Ysie ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe om 'n sneeuvlokkie te smaak, dat die wind kan streel en byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is. Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die belangrikste vraag ke...


More Info
Onderwêreld

Soft Cover

R 217.00
{"id":8267273765036,"title":"Onderwêreld","handle":"onderwereld","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T16:52:23+02:00","created_at":"2025-06-23T16:52:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fanie Viljoen","Fiksie","Kinders","NB"],"price":21700,"price_min":21700,"price_max":21700,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510709088428,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Onderwêreld","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21700,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624046691","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285758918828,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.64,"height":400,"width":256,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241"},"aspect_ratio":0.64,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241","width":256}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Onderwêreld

Onderwêreld

R 217.00

Die verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n ...


More Info
Ongevalle In Die Dierehospitaal

Hard Cover

R 300.00
{"id":1571569762415,"title":"Ongevalle In Die Dierehospitaal","handle":"ongevalle-in-die-dierehospitaal","description":"As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!","published_at":"2018-09-18T13:57:24+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":30000,"price_min":30000,"price_max":30000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041057853551,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fabrice Lelarge","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ongevalle In Die Dierehospitaal","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":30000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920134228","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ongevalle_in_die_Dierehospitaal.jpg?v=1537587509"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ongevalle_in_die_Dierehospitaal.jpg?v=1537587509","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946323849327,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.738,"height":874,"width":645,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ongevalle_in_die_Dierehospitaal.jpg?v=1537587509"},"aspect_ratio":0.738,"height":874,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ongevalle_in_die_Dierehospitaal.jpg?v=1537587509","width":645}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!"}
Ongevalle In Die Dierehospitaal

Ongevalle In Die Dierehospitaal

R 300.00

As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!


More Info
{"id":4563205357679,"title":"Ongevalle in die Dierehospitaal Oudioboek","handle":"ongevalle-in-die-dierehospitaal-oudioboek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-09-18T14:01:05+02:00","created_at":"2020-09-18T14:01:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Audiobook","tags":["Afrikaans","CD","Fantasi","Fiksie","Kinders","Under 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32064783319151,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fantasi","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ongevalle in die Dierehospitaal Oudioboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775911609","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OngevalleindieDierehospitaal.jpg?v=1600430501"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OngevalleindieDierehospitaal.jpg?v=1600430501","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6742700621935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.751,"height":1100,"width":826,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OngevalleindieDierehospitaal.jpg?v=1600430501"},"aspect_ratio":0.751,"height":1100,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OngevalleindieDierehospitaal.jpg?v=1600430501","width":826}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Ongevalle in die Dierehospitaal Oudioboek

Ongevalle in die Dierehospitaal Oudioboek

R 100.00

As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!


More Info
Sold Out
Onkant

Soft Cover

R 120.00
{"id":4527795372143,"title":"Onkant","handle":"onkant","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiele probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar. En dan is daar die ding met Coach. Haar hokkieafrigter maak haar deesdae ongemaklik, met die manier hoe hy na haar kyk en die dinge wat hy se. Maar se nou niemand glo haar as sy vertel wat aan die gang is nie? Boonop lyk dit of Emile, sexy, gewilde Emile wat haar altyd so goed laat voel het, skielik al hoe meer afsydig teenoor haar is. Wat op aarde doen 'n mens as dit voel of jy hele lewe besig is om uit te rafel?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-08-25T10:32:17+02:00","created_at":"2020-08-25T10:32:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969324564591,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Onkant","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":163,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799358018","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onkant.jpg?v=1598344338"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onkant.jpg?v=1598344338","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624225198191,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onkant.jpg?v=1598344338"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onkant.jpg?v=1598344338","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiele probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar. En dan is daar die ding met Coach. Haar hokkieafrigter maak haar deesdae ongemaklik, met die manier hoe hy na haar kyk en die dinge wat hy se. Maar se nou niemand glo haar as sy vertel wat aan die gang is nie? Boonop lyk dit of Emile, sexy, gewilde Emile wat haar altyd so goed laat voel het, skielik al hoe meer afsydig teenoor haar is. Wat op aarde doen 'n mens as dit voel of jy hele lewe besig is om uit te rafel?\u003c\/span\u003e"}
Onkant

Onkant

R 120.00

Kayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiele probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar. En dan is daar die ding met Coach. Haar hokkieafrigter maak haar deesdae ongemaklik, met die manier hoe hy na haar kyk en die dinge wat hy se. Maar...


More Info
Ons is Een

Soft Cover

R 160.00
{"id":6761576890540,"title":"Ons is Een","handle":"ons-is-een","description":"\u003cp\u003eEk en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Warm, vertroostende boek oor die wonder van vriendskap!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-06-14T09:15:21+02:00","created_at":"2021-06-14T09:15:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Onder 6","Opvoedkundig","Pan Macmillan","Picture Flats"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39917950795948,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Reliloe Moahloli","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons is Een","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250400","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OnsisEen.jpg?v=1623654999"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OnsisEen.jpg?v=1623654999","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21336482971820,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.78,"height":254,"width":198,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OnsisEen.jpg?v=1623654999"},"aspect_ratio":0.78,"height":254,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OnsisEen.jpg?v=1623654999","width":198}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eEk en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Warm, vertroostende boek oor die wonder van vriendskap!\u003c\/p\u003e"}
Ons is Een

Ons is Een

R 160.00

Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself. 'n Warm, vertroostende boek oor die wonder van vriendskap!


More Info
Ontdek die Diereryk

Hard Cover

R 190.00
{"id":7083588649132,"title":"Ontdek die Diereryk","handle":"ontdek-die-diereryk","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOf ’n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-11-23T10:33:15+02:00","created_at":"2021-11-23T10:33:14+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Kinders","Nie-fiksie","Protea"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850229952684,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ontdek die Diereryk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199180","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekdieDiereryk.jpg?v=1637656395"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekdieDiereryk.jpg?v=1637656395","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482952220844,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":400,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekdieDiereryk.jpg?v=1637656395"},"aspect_ratio":1.0,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekdieDiereryk.jpg?v=1637656395","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOf ’n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.\u003c\/span\u003e"}
Ontdek die Diereryk

Ontdek die Diereryk

R 190.00

Of ’n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.


More Info
Ontdek En Doen: Diere

Hard Cover

R 60.00
{"id":8252543598764,"title":"Ontdek En Doen: Diere","handle":"ontdek-en-doen-diere","description":"\u003cp\u003eIn hierdie boekie is kleurvolle illustrasies oor diere wat in die natuur voorkom. Kleurers sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T14:26:42+02:00","created_at":"2025-06-02T14:26:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Miles Kelly","Opvoedkundig"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44451155312812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Miles Kelly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ontdek En Doen: Diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776272808","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontdek-en-Doen-Diere.jpg?v=1748867032"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontdek-en-Doen-Diere.jpg?v=1748867032","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31180981141676,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.063,"height":600,"width":638,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontdek-en-Doen-Diere.jpg?v=1748867032"},"aspect_ratio":1.063,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontdek-en-Doen-Diere.jpg?v=1748867032","width":638}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn hierdie boekie is kleurvolle illustrasies oor diere wat in die natuur voorkom. Kleurers sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!\u003c\/p\u003e"}
Ontdek En Doen: Diere

Ontdek En Doen: Diere

R 60.00

In hierdie boekie is kleurvolle illustrasies oor diere wat in die natuur voorkom. Kleurers sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien.  Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!


More Info
Ontdek En Doen: Dinosourusse

Hard Cover

R 60.00
{"id":8236829474988,"title":"Ontdek En Doen: Dinosourusse","handle":"ontdek-en-doen-dinosourusse","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Ontdek en Doen: Dinosourusse is 'n wonderlike vroeë jare bordboek. Elke bladsy bevat 'n ander dinosourus en moedig jou kind aan om 'n vraag te beantwoord of op een of ander manier met die bladsy te kommunikeer. Byvoorbeeld 'Waar is die kopwapen op die Parasaurolophus?' en 'Kan jy die duimpunte van die Iguanodon sien?'. Met deurgaans vet illustrasies en stewige bordkonstruksie, is Ontdek and Doen: Dinosourusse 'n goeie manier om jou jong kind opgewonde te maak oor die prehistoriese wêreld.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-05-16T09:49:48+02:00","created_at":"2025-05-16T09:49:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Onder 6","Speshirl Agencies"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44390928154796,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Speshirl Agencies","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ontdek En Doen: Dinosourusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776272792","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenDino.png?v=1747381674"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenDino.png?v=1747381674","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31079237484716,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.055,"height":752,"width":793,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenDino.png?v=1747381674"},"aspect_ratio":1.055,"height":752,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenDino.png?v=1747381674","width":793}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Ontdek en Doen: Dinosourusse is 'n wonderlike vroeë jare bordboek. Elke bladsy bevat 'n ander dinosourus en moedig jou kind aan om 'n vraag te beantwoord of op een of ander manier met die bladsy te kommunikeer. Byvoorbeeld 'Waar is die kopwapen op die Parasaurolophus?' en 'Kan jy die duimpunte van die Iguanodon sien?'. Met deurgaans vet illustrasies en stewige bordkonstruksie, is Ontdek and Doen: Dinosourusse 'n goeie manier om jou jong kind opgewonde te maak oor die prehistoriese wêreld.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ontdek En Doen: Dinosourusse

Ontdek En Doen: Dinosourusse

R 60.00

 Ontdek en Doen: Dinosourusse is 'n wonderlike vroeë jare bordboek. Elke bladsy bevat 'n ander dinosourus en moedig jou kind aan om 'n vraag te beantwoord of op een of ander manier met die bladsy te kommunikeer. Byvoorbeeld 'Waar is die kopwapen op die Parasaurolophus?' en 'Kan jy die duimpunte van die Iguanodon sien?'. Met deurgaans vet illustr...


More Info
Sold Out
Ontdek En Doen: Oseane

Hard Cover

R 60.00
{"id":8236849954988,"title":"Ontdek En Doen: Oseane","handle":"ontdek-en-doen-oseane","description":"\u003cp\u003eIn hierdie bokie is kleurvolle illustrasies oor seediere wat in die oseane voorkom. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-05-16T10:05:45+02:00","created_at":"2025-05-16T10:05:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Miles Kelly","Onder 6","Opvoedkundig","Speshirl Agencies"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44390979502252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Miles Kelly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ontdek En Doen: Oseane","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776272785","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenoseane.png?v=1747382686"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenoseane.png?v=1747382686","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31079448608940,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.066,"height":748,"width":797,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenoseane.png?v=1747382686"},"aspect_ratio":1.066,"height":748,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenoseane.png?v=1747382686","width":797}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn hierdie bokie is kleurvolle illustrasies oor seediere wat in die oseane voorkom. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!\u003c\/p\u003e"}
Ontdek En Doen: Oseane

Ontdek En Doen: Oseane

R 60.00

In hierdie bokie is kleurvolle illustrasies oor seediere wat in die oseane voorkom. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien.  Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!


More Info
Ontdek En Doen: Ruimte

Hard Cover

R 60.00
{"id":8236836356268,"title":"Ontdek En Doen: Ruimte","handle":"ontdek-en-doen-ruimte","description":"\u003cp\u003eIn hierdie biekie is kleurvolle illustasies oor die ruimte. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-05-16T09:55:36+02:00","created_at":"2025-05-16T09:55:36+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Miles Kelly","Onder 6","Speshirl Agencies"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44390943686828,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Miles Kelly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ontdek En Doen: Ruimte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":100000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776272778","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenruimte.png?v=1747381999"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenruimte.png?v=1747381999","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31079307378860,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.067,"height":747,"width":797,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenruimte.png?v=1747381999"},"aspect_ratio":1.067,"height":747,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ontdekendoenruimte.png?v=1747381999","width":797}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn hierdie biekie is kleurvolle illustasies oor die ruimte. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!\u003c\/p\u003e"}
Ontdek En Doen: Ruimte

Ontdek En Doen: Ruimte

R 60.00

In hierdie biekie is kleurvolle illustasies oor die ruimte. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!


More Info
Sold Out
Ontdek: Die Menslike Liggaam

Soft Cover

R 205.00
{"id":4461191954543,"title":"Ontdek: Die Menslike Liggaam","handle":"ontdek-die-menslike-liggaam","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te glimlag en hoe die neus en ore binne-in lyk. Die foto's en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel! \u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T13:40:02+02:00","created_at":"2020-05-19T13:41:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","NB","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":20500,"price_min":20500,"price_max":20500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608277205103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Richard Walker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ontdek: Die Menslike Liggaam","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20500,"weight":315,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798179560","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekMenslikeLiggaam.jpg?v=1589888471"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekMenslikeLiggaam.jpg?v=1589888471","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219061592175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.766,"height":653,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekMenslikeLiggaam.jpg?v=1589888471"},"aspect_ratio":0.766,"height":653,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OntdekMenslikeLiggaam.jpg?v=1589888471","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te glimlag en hoe die neus en ore binne-in lyk. Die foto's en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel! \u003c\/span\u003e"}
Ontdek: Die Menslike Liggaam

Ontdek: Die Menslike Liggaam

R 205.00

Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te glimlag en hoe die ne...


More Info